Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

Vermaaklikheid, Western Cape

Paddahoek Cottage

"Mooi. Perfek as jy net stilte soek."

Boland, Western Cape

The River Siding

"Almal was baie vriendelik en die diens wat ons gekry het was uitstekend, dankie!"

Hermanus, Western Cape

Ocean Edge Apartment

"Lieflike uitsigte. Vriendelike mense. Lekker kuierplekkies."

Merweville, Western Cape

Die Botes Huisie

"'n Pragtige plekkie en die dorpie is mooi skoon en die mense baie vriendelik. Die Boekklub se ontbyt was great gewees en die diens uitstekend."

Jacobs Bay, Western Cape

Fijnbosch Self-Catering Units

"Fantasties. Ons het baie rondgery en Jacobsbaai is baie sentraal geleë. En het alles wat mens nodig het. Ook lekker eetplekke en selfs musiekaande."

Wilderness, Western Cape

Nature on your Doorstep

"Pragtige stil strande verder aan, nie hoofstrand nie. Pine Lake Marine 'n moet vir 'n dagbesoek vir water-aktiwiteite. Spar het alles wat nodig is. Die craft market is ook lekker."

Cederberg, Western Cape

Enjo Nature Farm

"Een van die groot juwele van ons land."

Betty's Bay, Western Cape

Cyara

"Beautiful destination."

Cape Town, Western Cape

2 White Waters

"'n Ongelooflike plek! Skoon, veilig en baie om te doen. Het dit vreeslik geniet."

Still Bay, Western Cape

Beachfront @ Stilbaai

"Heerlike eetplekkies en iets vir almal. Baie lekker!"

Knysna, Western Cape

Salt River Lodge

"Special South African gem."

Betty's Bay, Western Cape

Aqua Paradise

"Eerste keer in Bettysbaai, ons was mal daaroor."

Mossel Bay, Western Cape

Riviera Nr 7

"Die St Blaize ligtoring is 'n lekker uitstappie en die restaurant het die lekkerste vars koek. Ons het ook die 500-jaar-oue posboom en rondstap op die replika van die Diaz-skip baie interessant gevind. Ons sal moet teruggaan vir die "zipline" en die Diaz Express-rit!"

George, Western Cape

Pillow & Fern

"Pragtige plek so tussen die woude en naby genoeg aan die see om vir 'n daguitstappie kus toe te ry. Lekker mense."

Agulhas, Western Cape

Stonehouse on Main

"Agulhas-area self is 'n baie mooi omgewing."

Agulhas, Western Cape

8 on Harbour

"Baie mooi kusdorpie."

Mossel Bay, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"Lekker en vriendelik en ontspanning. Netjies en veilig."

Velddrif, Western Cape

47onWaterkant

"Baie lekker. Sout van die aarde mense. Het baie vis geëet tewyl ek daar was."

Cape Town, Western Cape

Medindi Manor

"Cape Town is beautiful especially going to Kommetjie and doing the scenic drive next to the coast."

Plettenberg Bay, Western Cape

Lalapanzi Cottage

"Very beautiful place to take your family on holiday."

Page
Page 55 - Showing 1621 to 1650
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers