Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Amazing!!! This is a true gem of a town and we only wished we’d booked in town rather than on the outskirts."
"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."
"The beach is lovely, warm water and wonderful little town. Fish & Chips on beach at Sea Shack Struisbaai was a highlight. Great value for money, delicious seafood and good cocktails, Ended with a ice cream on beach."
"Die dorpie het baie potensiaal as 'n oornag vertoef vir reisigers op pad Kaapstad toe. Die armoede wat in die dorp baie sigbaar is, kan hokgeslaan word, deur die dorpie se uitstekende ligging op die N1 meer innoverend te gebruik."
"Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig."
"Baie oulike plekkie. Dit is stil en rustig. Die winkels is klein tog kry mens die heerlikste gebak! Die plaaslike dokter was vriendelik en baie behulpsaam met uitstekende mediese advies sonder om 'n fooi te vra. Honde moet egter versigtig wees vir water in die lagoon, my honde het altwee maagprobleme ondervind. Die veearts op Kleinmond was ons redding. "
"Die dorp area is effens verwaarloos en vol rommel. Daar was rondloper-diere wat in die aand in die strate geloop het. Behalwe daarvoor is dit 'n pragtige omgewing met baie om te doen - die Elgin Railway Market is 'n móét, asook Perigreen-padstal en fantastiese wynplase in die area. "
"We know the place well and stayed at other venues previously. The vibe is continental and relaxed and was unfortunately spoiled by the recent experience. We are also aware that apparently recent incidents of harassment of tourists on hikes and on the beach were increasing."
"Kan besig raak oor vakansies, maar dit skep nie 'n gevoel van oorvol nie. Kaapstad en alle ander besienswaardighede is binne 40-50 km's vanaf Gordons. Stil genoeg vir ontspan, besig genoeg vir die tieners!"
"Nice little town in great landscape. Main road with many galleries, shops and restaurants for each budget. Many wineries in the environment. We had a wonderful stop at Eikehof. The Winetram seems to be a more touristic offer. "