Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35461 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

La Baleine Beach House Collection

"Lekker klein dorpie, weg van die "stad se lawaai". Groei ongelukkig vinnig na 'n "stad"."

Franschhoek, Wes-Kaap

Jonquil Luxury Guest Cottage

"Fantastiese bestemming as jy al die lekkerste dinge in die lewe op een plek wil geniet - fantastiese wynplase, fynproewer-restaurante, kunsgalerye en beeldhouwerke van wêreldgehalte-kunstenaars, asemrowende natuurskoon en die vriendelikste mense. Die motormuseum en wyntrem is uniek en beslis die uitgawe werd."

Villiersdorp, Wes-Kaap

De Villiers Country Lodge

"Tipiese Suid Afrikaanse plattelandse dorp, in 'n verrasende mooi omgewing. Ry gerus in die omgewing rond, die pad van Villiersdorp rigting Worcester is verbasend "mooier" as andersom. Ry dit vroegoggend. Theewaterskloof dam is besonders."

Boland, Wes-Kaap

Olifantskop Cottage

"Pragtig en mal daaroor!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Barnacle Tree Cottage

"Kaap bo! Skoon en netjies, hoor ook nie van inbrake daar nie, wat my baie gerus gemaak het. Vrouens en kinders wat fietsry in die straat, jy waag dit nie in Gauteng nie. Vriendelike mense een van Kaap se toppunte!"

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Rustig en baie skoon. Mooi dorp en mense."

Barrydale, Wes-Kaap

Barrydale Karoo - Boutique Hotel

"Mooi dorpie in 'n pragtige omgewing met oorgenoeg eet- en drinkplekke as jy net wil kuier."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean View 701

"Kan absoluut niks nêrens fout vind nie, kan net goedpraat van plekke, mense, paaie en orals is net goeie diens en vriendelikheid."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Fairview en Spice Route is lekker naby. Hier is ook ontelbaar ander wonderlike plekke om te besoek. Een naweek is te min."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fraaigelegen Farm

"Enjoyed the visits to the wine farms."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Pragtige dorpie, perfek vir 'n wegbreek uit die stad."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Netjiese en vriendelike dorp! Anny's is een van die beste restaurante daar!"

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Lyk na 'n oulike dorpie."

Worcester, Wes-Kaap

Damas

"Het die museum op Kleinplasie baie geniet en bly om te sien hulle is besig met opknappingswerk. Sal dit weer oor twee jaar besoek."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Listening Wind Self-catering

"Great place to return to. Nature, open beaches and beautiful fynbos."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Skoon strand, lekker restaurant en vriendelike mense."

Kleinmond, Wes-Kaap

Iza in Kleinmond

"Lovely place and beach to visit."

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Mense is vriendelik, die omgewing is stil maar ook sy eie mooi. Beste etes in Merweville by Angela's winkeltjie oorkant Miems."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Baie mooi omgewing met baie besienswaardighede."

Sedgefield, Wes-Kaap

40 Montage Village

"Lovely market, Philiphili Beach Restaurant has excellent pizza, lovely shopping centres and little shops to browse around it. A hidden gem."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Baie mooi met sy uitgestrekte strande, en orals winkels wat jy sommer kan inloer om iets te koop of net rondloop en die skoonheid van die stad te geniet."

Robertson, Wes-Kaap

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Pragtige plek met ongelooflike wynplase en lekker restourante."

De Rust, Wes-Kaap

De Rustica Stable Stay

"Mooi plek. Lekker bergfiets-event!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Palms on Protea

"Close to Agulhas, with its tourist attractions; lighthouse, shipwrecked and carved southern most point of Africa. Where Indian and Atlantic ocean meets."

Paarl, Wes-Kaap

5 on Pieter Hugo

"Wonderlike klimaat. Sentraal geleë om wynroetes te verken."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat on Malmok

"Paternoster is a beautiful little village. Would go back again. We loved the place."

Blad
Blad 576 - Wys 17251 tot 17280
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang