Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35461 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"A visit to the Museum is highly recommended. It is a treasure trove of Maritime history. The breakfast trip on the Dias Express is also worth every penny!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe Ridge Self-Catering

"Mosselbaai is die plek om te wees."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Dankie vir warmbad."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Boord Gastehuis

"Altyd 'n lekker vibe, besige koffiewinkels en restaurante tot op die sypaadjies, net soos in Europa! Ek geniet Stellies en oorweeg om my daar te gaan vestig."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Masescha Country Estate

"We visited the elephant sanctuary. Amazing experience. The wolf sanctuary took us by surprise. It became an incredibly interesting experience. The guided tour is a must. Our guide was so well informed. Loved it."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Struisbaai en Aghullas is 'n paradys! Die hawe, hengelplekke, seelug, wandelpaadjies, veiligheid, skoon omgewing, ens is alles 'n bonus. Ek kan die plek net nie uit my gedagtes kry nie. Sal baie graag daarheen wil verhuis."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Een van die juwele van die Karoo."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Baie mooi plek en stil en rustig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Olive Grove Cottages

"'n Pragtige, netjiese dorpie. Baie besienswaardighede in en om die dorp bv. Olyfplaas, Weltevrede vyeplaas, Swartbergpas en Gamtoosvallei (Die Hel) en die Museum was uitstekend. Restaurante bedien heerlike kos."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tuckaway

"Vriendelike stad met baie avonture."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Baylight Accommodation

"Dis 'n pragtige dorp met vriendelike mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze Cottage 43

"Ons is verlief en verlore. Het nou eiendom daar gekoop."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Ons Karoo Plaas

"Dit was vir ons die ideale plek om te wees voordat ons deur Seweweekspoort gery het."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blaauwberg Beach Hotel

"Die Moederstad het nie teleurgestel nie - altyd net te kort wanneer mens daar kuier. Soveel te sien en te doen!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Be My Guest Lodge

"Kaapstad is mos 'n vakansieplek!"

Nature's Valley, Wes-Kaap

Tranquil Beach House

"Pragtig, maar die restaurant en winkel is toe op Maandae. Niemand het dit vir ons voor die tyd gesê nie en ons moes Plettenberbaai toe ry om iets te kry om te eet en drink."

Struisbaai, Wes-Kaap

Kiewiet

"Struisbaai is maar 'n duur plek en ek dink hul pryse om goed daar te koop is baie duur."

George, Wes-Kaap

VoelFrey

"The best town in SA!"

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Baie oulike dorp. Ongelukkig het Covid-19 vele besighede erg geknou."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-Wes is 'n perfekte halfpad-stop vir die lang reis Kaap toe."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm

"Helderstroom Alpacas is 'n goeie kuier en besoek-opsie. Stettyn Wynlandgoed is goeie waarde vir geld."

Ceres, Wes-Kaap

Ceres Peak

"Ceres is vir my een van die mooiste dorpe in die Boland! Asemrowend verby!"

Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Pragtige dorp in die Boland se wynstreek en toegangsroete tot heelwat ander dorpe soos Wellington, Franschhoek, Stellenbosch, Durbanville."

Hermanus, Wes-Kaap

The Seagull Hermanus House

"Hermanus en omgewing is ons gereelde vakansie-bestemming vir meer as 30 jaar, eers as 'n getroude paartjie, daarna met ons gesin, daarna met klienkinders, nou met vriende. Het nou afgetree. Toekomstige kuiers sal dus slegs ons twee wees. Ek hoef dus niks meer te se nie; ons het die dorp sien ontwikkel, maar ook die stremming rondom ons voorheen gunsteling bestemming, Hermanus Strandklub gesien. "

Paternoster, Wes-Kaap

Dreamcatcher Mint

"Paternoster must just build its own garage."

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"Lieflike dorpie. Pragtig landelik! 'n Lekker staproete."

Blad
Blad 575 - Wys 17221 tot 17250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang