Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.

Gansbaai, Wes-Kaap

Alambra Beach House

"Was nie regtig in Gansbaai self nie, maar in Franskraal. Franskraal is skoon en netjies. Het baie gehou van die piekniekareas langs die see. Gansbaai is naby genoeg om kosinkopies te doen. Het heelwat plekke om in die area te besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

G04 90 Beach Boulevard

"Raak net baie koud in die aand, asook vroeg in die oggend."

Stilbaai, Wes-Kaap

Downstairs @ The Beachfront

"Volgende keer bly ons langer."

Witsand, Wes-Kaap

River View Cottage at the Breede

"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."

Paternoster, Wes-Kaap

Albatros

"Lieflike restaurante. Die Seekat vir sushi, Blikkies vir pizza en die heerlikste vis op die kaap. Stonefish-gallery en Jêm en Pantoffels vir geskenke is besonders. Naby genoeg aan Kaapstad vir ’n vinnige wegbreek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Simon’s Town Quayside Lodge

"Dis die skoonste stad waar ons al ooit was. Dienslewering is baie beter as in Gauteng."

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Great dorpie and awesome people. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Marine 115

"Beste plek vir ’n lekker vakansie."

Wolseley, Wes-Kaap

11 Protea

"Thanks, I am looking forward to visiting again. "

Kaapstad, Wes-Kaap

On Pinewood Guest House

"Die Moederstad is sowaar die mooiste plek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Klein dorpie, skoon en netjies met vriendelike mense!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Earthbound Guest House

"Baie lekker plek om te verken."

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Regte ou dorpie met baie histories geboue. Besoek die Hungry Ghost - baie lekker burgers."

Knysna, Wes-Kaap

Point Lodge

"As gevolg van lockdown is baie van die restaurante ongelukkig toe gewees."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Friendly people. The Karoo National Park is a gem."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Afrika Wegbreek

"Dis 'n uitstekende plek om te kuier met kinders van alle ouderdomme."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Hartenbos is voorwaar 'n netjiese, pragtige, skoon, en vriendelike dorp."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Stay

"'n Lekker wegbreek."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Skoon en netjies."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Te min restaurante vir die hoeveelheid mense. Het nie geweet ons moes plek bespreek om eetplek te kry nie. Het vreeslik lank gewag vir kos - vir aandete sowel as ontbyt by 'n ander plek."

Witsand, Wes-Kaap

The Beach Flat

"Lekker plek met lekker mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Die see-uitsig is fantasties."

Blad
Blad 577 - Wys 17281 tot 17310
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang