Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.
"Stellenbosch bly een van die voortreflikste toeristebestemmings in die wêreld en 'n moet vir wynliefhebbers wat graag die wynplase in die omgewing wil verken."
"Knysna is 'n groot aantrekking vir almal, maar ek dink al die plekkies rondom Knysna maak dit soveel meer aantrekliker."
"Beautiful countryside to get away and relax. It's about a 2 to 2.50 hour drive from Cape Town, traffic dependent, making this an ideal weekend getaway."
"Spur grill&go closed down and KFC doesn't have nice enclosed seating space outside. The tables outside are few at play area plus beggars are all over. Really Heidelberg can do better."
"Vir seker een van die mooiste bestemmings. Lekkerste stap/drafroetes reg by die see met baie mooi groen plantegroei."
"Kleinmond is veilig, rustig. Beste wandelpaadjies naby die see. Ander plekkies ook maklik om te bereik vanaf Kleinmond - soos Hawston, Hermanus en Sandbaai."
"Only the traffic drops Cape Town 1 star. It's so beautiful, but so time consuming to travel around in."
"Betty's Bay is definitely the place to be. The beach is just up the road. Wish there was a supermarket in the area and not only one at the garage. That was quite far to go just for ice."
"Ons was verby Noordhoek tot in Houtbaai en Chapmans Peak het die mooiste uitsig in die land."
"So baie oulike winkels wat ons met volgende besoek sal verken."
"Die res van RSA kan gerus bietjie in die Kaap gaan leer hoe bestuur mens 'n stad."
"Daar is so baie te doen, te sien en te beleef dat jy nie kan sê dit was vervelig nie."