Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet."
"Ons was een nag in die omgewing. Om by enige besienswaardighede te kom moet jy bietjie ry. "
"Cape Town is an amazing place, so much things to do and places to go to. Amazing houses close to beaches with views out of this world."
"The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination."
"Stilbaai is 'n pragtige en lewendige dorpie met baie interessant inwoners. Die hawe en die mense van Stilbaai wil my laat dig (as ek kon)."