Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Seaside Cottages

"The lighting in the living room and upstairs bedroom was not so good but okay."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

The Bayview Hotel

"Eks baie verlief op die plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

1402 Ocean View

"The best tourist destination! There is just so much to do!"

Wildernis, Wes-Kaap

Whales Way Ocean Retreat

"Baie lekker restaurante in die omgewing."

Paternoster, Wes-Kaap

Harmonie 1

"Paternoster is die mooiste rustigste dorpie met 'n klomp lekker eetplekke. Dis 'n ander wêreld!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Soms

"So naby aan omliggende dorpies soos Arniston an L'Algulhas om te ontdek!"

Wellington, Wes-Kaap

Merlot171 B&B

"Very nice and people are friendly."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Fantasties. Altyd lekker. Geniet dit altyd. Pragtige plek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Stil, net wat ons nodig gehad het. Ons het ook lekker geëet daar."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Opiheuwel

"Baie netjies, vriendelik en veilig sal 'n besoek aanbeveel."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Seaside Cottages

"Need a 4x4 to take full advantage of the area."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whalescape

"Regtig mal oor omliggende plekke soos Kleinbaai en die hawe. Het Stanford self baie geniet."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Baie vriendelike en aangename dorp."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

7 Beau Rivage

"Beautiful, clean and safe."

Arniston, Wes-Kaap

16 on Main

"Lovely little fishing village with lots to offer."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lagoonette

"Mal oor die plek. Raak al hoe meer en meer verlief op Hartenbos."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Malika

"The place a go-to to sit back, relax and refresh oneself. The Velddrif area is quiet but scenic. There are excellent eateries. The people are warm and friendly."

Franschhoek, Wes-Kaap

Ashbourne Boutique Guest House

"Franschoek is 'n lekker kuierplek, baie om te sien en te doen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita 7

"Great destination for a holiday for any person, family and kids friendly. Make sure you don't out."

Sedgefield, Wes-Kaap

Lake Pleasant Resort

"Mooi rustige plekkie met al die nodige winkels."

Paarl, Wes-Kaap

Amberg Country Estate

"Baie plekke om te besoek in een van die mooiste omgewings van ons land."

Langebaan, Wes-Kaap

Catalina Cottage

"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."

Stilbaai, Wes-Kaap

Platdak Selfsorgeenheid

"Goedgeleë, lekker weer, asook lekker mense."

Blad
Blad 595 - Wys 17821 tot 17850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang