Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Leonie D. - 4th December 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
I would definitely go back to Montagu.
Giel V. - 3rd December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek dink Paternoster is 'n mooi plekkie vir toeriste en sal dit vir enigeen aanbeveel.
Marco K. - 3rd December 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Ek verstaan hul wil toeriste lok, maar deur die pryse so op te jaag, jaag hul ons plaaslike Suid-Afrikaners weg. Dit bly wel 'n lekker area.
Charlene D. - 3rd December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Loved the overall friendliness and helpfulness of the Paternoster residents would definitely recommend to family and friends a beautiful lovely destination.
Owen O. - 3rd December 2016
staying in Bloubergrant, Wes-Kaap
Quiet and safe. Lovely quiet beach. Wonderful restaurants.
Johan S. - 3rd December 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die Gifbergpas is 'n moet. Gaan stop daar en spandeer tyd. Elke rots het sy eie verbeeldingstorie. Vanrhynsdorp is naby genoeg aan die see om 'n dag oor te ry en daar te verwyl. En moenie die Olifantsvallei met sy wingerde wat oor 'n paar kilometers strek, weggooi nie - dis 'n openbaring.
Bonolo G. - 3rd December 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Keep it up.
Kobus U. - 2nd December 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Baie mooi landskap.
Sjaan S. - 2nd December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
It looked quite pretty, but we didn't spend much time there as we were travelling to Cape Town. I'm sure it deserves a better look!
Ann F. - 2nd December 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Lekker plekkie, mal oor die strand! Goeie pryse vir verblyf!
Ian S. - 2nd December 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
We loved the little town which has some great shopping and good restaurants.
Karen D. - 2nd December 2016
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Naby Medi-Clinic...
Elcia D. - 2nd December 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n pragtige plek met lang strande, 'n groen-blou see en Weskus-kuslyn kan jy amper in Griekeland wees.
Christie K. - 2nd December 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Nuwe ontwikkeling maak dit die plek om te wees.
Gert P. - 2nd December 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Aangename en rustige plek om te ontspan. Moet net bereid wees om die wind en die weer te vat soos dit kom.
Adriana R. - 2nd December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dis veilig en goed geleë - beslis uitstekend vir toeriste.
Lida D. - 2nd December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Skoon dorpie.
Don B. - 1st December 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Important to use Calitzdorp as a base for local travel experiences in the region.
Marlene B. - 1st December 2016
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Die plek besonders!
Miranda B. - 1st December 2016
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringlebaai is vir natuurliefhebbers wat van die natuurlike hulpbronne gebruik maak om te ontspan. Die dorp self bied nie veel nie.
Enver M. - 1st December 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Great little town.
Jan P. - 1st December 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is 'n baie rustige dorpie met baie om te sien en te doen: Klein Karoo Landy Festival in November, die Calitzdorpdam in Buffelskloof langs die Nelsrivier, appelkoospluk en wynproe.
Grant C. - 1st December 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
.
Charles D. - 1st December 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Kaap bly altyd mooi! Vir n wegbreek, enige tyd.
Andy C. - 1st December 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Awesome quiet place which allows you to relax and recharge the batteries. Will be back soon.
Barbie Meyer M. - 1st December 2016
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Beautiful, clean town with friendly locals.
Eben J. - 1st December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike plekkie. Maak gou om daar uit te kom.
Tyron Nico M. - 1st December 2016
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Amazing place and friendly people.
Leandri J. - 1st December 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai het ons regtig verras. Dit was ons eerste keer daar, maar ons sal van nou af elke jaar soontoe gaan. Dit het 'n beeldskone strand, netjies en skoon. baie rustig en perfek vir 'n wegbreek van die stadslewe. Dis waarlik 'n versteekte juweel!
Lyndal M. - 1st December 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Asemrowend, fantasties, so baie dinge om te doen. Gaan Mosselbaai definitief weer besoek.
Matshidiso B. - 1st December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Great place to visit. I will definitely recommend it to everyone. I appreciate the service I got from Travelground.
Petro E. - 1st December 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dit is die beste plek om vakansie te hou.
Marinda V. - 1st December 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Net 'n jammerte daar is nie pikkewyne by die Voëleiland nie.
Cecil C. - 1st December 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie lekker, diens baie goed.
Jaulene F. - 1st December 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Ek sal enige tyd terugkeer Houtbaai toe vir 'n vakansie. Dis rustig en daar is heelwat om te doen.
Bjorgen J. - 1st December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lekker plekkie.
Moller N. - 1st December 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Net warm die tyd van die jaar!
Yolandi B. - 1st December 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Dit was nie my eerste keer in Jacobsbaai nie, maar wel my nommer 1 plekkie vir 'n wegbreeknaweek. Elke keer as ek daar kom voel ek tuis en ek kan my verkyk aan die pragtige baai met sy mooi huise. Ek dink die grondpaaie gee karakter!
Marjory F. - 1st December 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Net baie warm en 'n mens soek die straatname en eetplekke.
Hailton T. - 1st December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za