Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus. "

Porterville, Wes-Kaap

Ebonymoon Guest House

"Baie om te doen, veral by Ebony Moon!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Concord 6

"Als werk, mooi skoon en mooi omgewing. Heerlike kos."

George, Wes-Kaap

Outeniqua Inn

"Altyd pragtig."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Stroopsoet Vakansie Huisie

"Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sunset Beach House

"Altyd lekker om in die mooie Kaap vakansie te hou!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ Beaufort

"Gepaste plek om te oornag as ver gery het."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Oornagalternatief vir Beaufort-Wes, op pad Kaap toe."

Citrusdal, Wes-Kaap

Citrusdal Guest Rooms

"This is a little gem in the area - love it!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Lunch at Isabella’s and a tour of Bird Island is a must when visiting this gem."

Paternoster, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Bedel kinders is opdringerig."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"Dit is die ongelooflikste mooi en rustigste dorp wat ek lanklaas besoek het."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Duifieklip

"Rustig en stil en `n plek om te ontspan en kop skoon te maak. Die baai met die hawe en die seevoels skep `n besondere lekker atmosfeer."

Vredenburg, Wes-Kaap

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur."

Mosselbaai, Wes-Kaap

29 @ Weenen

"Heerlike area vir woon en vakansie hou."

George, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Ek besoek George en omgewing al sedert 1994 gereeld as 'n vakansiebestemming."

Gansbaai, Wes-Kaap

SeaKaya

"We have been coming to Gansbaai from Johannesburg for over 10 years and have seen changes in the town and the beach, but we are never disappointed."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bentonhof

"Wat ’n lieflike plek! Wil baie graag daar vestig."

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Wil beslis daar gaan aftree."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Linquenda Guest Farm

"Sal eerder Stellenbosch- en Franschhoek-omgewing besoek in die toekoms as om oorsee te reis vir vakansies."

Wes-Kaap

The House in Lalaland

"Beste plek vir vakansies."

George, Wes-Kaap

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"Netjies en bied alles wat benodig word. Toegang tot grotte, volstruisplase ens. maak ligging uitstekend."

Struisbaai, Wes-Kaap

Bodega Fuchs

"Lekker veilig, mens-mense kry jy hier. Vars vis en interessanthede is volop. Trots Suid-Afrikaans."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blouberg Self-Catering Apartments

"Kaapstad is 'n wonderlike plek ek sal enige persoon aanbeveel om Kaapstad toe te kom, want alles is hier."

Montagu, Wes-Kaap

Krom Cottage and Westway Corner

"Maak tyd vir hierdie pragtige dorp. Draai af van R63 en ry in Bathstraat. Parkeer, loop rond en besoek die plattelandse winkels en eetplekke. Beslis die moeite werd."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Lieflike plek vir kuier en net weer besef hoe mooi ons land en mense is."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Kaapstad bly my 'hood'. Kinderjare-herinneringe bly so lewendig met elke besoek. Dit bly net mooi, om elke draai word jou asem weggeneem."

Blad
Blad 626 - Wys 18751 tot 18780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang