Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Oudtshoorn se mense is lekker mense. Daar was so baie om te sien, doen en leer van die Kangogrotte, volstruisplaas en die Cango Wildlife Ranch. Ons het eintlik gegaan net vir die KKNK, maar Oudtshoorn self het ons ingesluk. Baie dankie vir 'n heerlike kuier."
"Cape Town is a beautiful city, I would love to live there permanently!"
"Langebaan is always a great destination offering good entertainment and activities."
"Daar is nie baie winkels nie - koop maar wat jy kan in Laaiplek. Die winkeltjies in die dorp se pryse is maar baie hoog. Die see is skoon, die strand is skoon, die dorp is skoon, as jy van die stad af kom is dit die teenoorgestelde. Presies dit wat mens nodig het om weg te kom."
"Langebaan is 'n baie gewilde plek en daar is baie om te doen. Dit is egter baie besig, en as jy nie hou van te veel mense nie, is Unwind die plek om te wees. Dis weg van al die gedruis, en jy kan werklik daar ontspan."
"Hermanus is definitely one of the top holiday destinations in SA! Best restaurants, horse riding on the beach, kayaking on the ocean and beautiful hikes up the mountains. Friendly, welcoming and safe community."
"Langebaan is bekend aan ons. Ons geniet om langs die Lagoon te loop. Veilige en gewilde bestemming."
"Mosselbaai is 'n plekkie wat ek vir ander sal aanbeveel, hou al die afgelope 4 jaar daar vakansie."