Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango's Rest

"Oudtshoorn se mense is lekker mense. Daar was so baie om te sien, doen en leer van die Kangogrotte, volstruisplaas en die Cango Wildlife Ranch. Ons het eintlik gegaan net vir die KKNK, maar Oudtshoorn self het ons ingesluk. Baie dankie vir 'n heerlike kuier."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pikant

"Baie, baie luuks. "

Hermanus, Wes-Kaap

Marine View

"Pragtige plek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Nie veel in dorp self te doen nie, maar is naby pragtige Swartbergpas."

Kaapstad, Wes-Kaap

Listen to the Waves

"Dit is 'n baie mooi plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

9 on Winkle Boutique Guesthouse

"Cape Town is a beautiful city, I would love to live there permanently!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Te veel dinge, te min tyd."

Paternoster, Wes-Kaap

Potters Rest Studio 1

"What a beautiful place. The views of the beach reminded me of Seychelles."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Gansbaai is 'n heelike bestemming wat jonk en oud sal verras."

Langebaan, Wes-Kaap

Classic Holiday Home - 8 Sleeper

"Langebaan is always a great destination offering good entertainment and activities."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea Cottage Rentals

"Good getaway destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aan de Weg

"Cape Town stole my heart. Clean, safe and friendly."

Stanford, Wes-Kaap

Overberg Gems - The Blue House

"Stanford is a lovely place. Loved the surroundings."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

63 Slakkepas Self Catering

"Daar is nie baie winkels nie - koop maar wat jy kan in Laaiplek. Die winkeltjies in die dorp se pryse is maar baie hoog. Die see is skoon, die strand is skoon, die dorp is skoon, as jy van die stad af kom is dit die teenoorgestelde. Presies dit wat mens nodig het om weg te kom."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Sanderling Beach House

"Mooi skoon en rustige vakansiedorpie ."

Witsand, Wes-Kaap

Cozy Cottage

"Moenie vir almal vertel nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Vineyard Group

"Ry met die rooi bus dan sien jy alles. Dit was heerlik."

Langebaan, Wes-Kaap

Accommodation Unwind

"Langebaan is 'n baie gewilde plek en daar is baie om te doen. Dit is egter baie besig, en as jy nie hou van te veel mense nie, is Unwind die plek om te wees. Dis weg van al die gedruis, en jy kan werklik daar ontspan."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Oudtshoorn is amazing, die mense is so vriendelik."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Altyd Tuis

"Ons weet nie dat daar WiFi was nie en wil graag hê."

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Goeie beginpunt vir 'n begin van 'n "roadtrip"."

Paarl, Wes-Kaap

Mooi Bly

"Uitstekend."

Hermanus, Wes-Kaap

Home with a View

"Hermanus is definitely one of the top holiday destinations in SA! Best restaurants, horse riding on the beach, kayaking on the ocean and beautiful hikes up the mountains. Friendly, welcoming and safe community."

Langebaan, Wes-Kaap

Glenfinnan Guest House

"Langebaan is bekend aan ons. Ons geniet om langs die Lagoon te loop. Veilige en gewilde bestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Mosselbaai is 'n plekkie wat ek vir ander sal aanbeveel, hou al die afgelope 4 jaar daar vakansie."

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang