Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39767 resensies.
Philip P. - 17th January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Weskuskos is uitstekend.
Amanda E. - 17th January 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Bietjie verwaarloosde dorpie, maar met 'n baie lekker hotel wat 'n uitstekende restaurant het.
Amanda E. - 17th January 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie en teen die berge.
Andre T. - 17th January 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Nou strate dra swaar aan verkeer.
Kariema W. - 16th January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker plek vir 'n kort vakansie.
Anton R. - 16th January 2018
staying in Upper Old Place, Wes-Kaap
Te veel om te doen en te min tyd! Knysna en die omliggende omgewing bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede vir oud en jonk.
Anton R. - 16th January 2018
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Besoeke aan Monkeyland, Birds of Eden en Tokani ('n rehabilitasiesentrum vir leeus, tiere, luiperds, ens) behoort op jou emmerskoplysie te wees. Langer verblyf sal besoekers toelaat om nog vele meer te kan doen.
Ina V. - 16th January 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Was aangenaam verras dat dit steeds relatief rustig was in die besigste tyd van die vakansieseisoen. Verkeersbeamptes is gereeld aan diens by punte waar dit besig is met al die toeriste. In geheel is dit 'n lekker vakansieplek vir oud en jonk.
June M. - 16th January 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Ek sal die vakansieplek vir enigeen, oud of jonk, aanbeveel.
Shane G. - 16th January 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Baie lekker area en naby alles.
Mars D. - 16th January 2018
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Love the area.
Sonia S. - 16th January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie besig, maar goeie atmosfeer.
Abraham S. - 16th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die stilte van die Klein Karoo is sielverkwikkend.
Adri B. - 16th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is baie mooi en rustig.
Jan S. - 16th January 2018
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Dis sentraal tussen Paarl en Stellenbosch.
Ilze H. - 16th January 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Wat 'n lieflike plek! Ek sal definitief weer daarheen gaan.
Kevin V. - 16th January 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Saldanha verskaf moontlik die mees bekostigbare akkommodasie in Weskus.
Chanelle A. - 16th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan self is 'n lekker plek en baie skoon en mooi.
Marc V. - 16th January 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Beautiful beaches. A lot of nice things to experience in Plett, The Crags and Tsitiskamma.
Estelle H. - 16th January 2018
staying in Sederberg, Wes-Kaap
The Cederberg mountains are marvellous for hiking, rock-climbing, sight-seeing and exploring. The visitor gets the impression that there is much more to see, to do and to enjoy here, encouraging you to come again and again. It is especially recommended for lovers of nature as it is largely unspoilt wilderness.
Elmine D. - 16th January 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Sou graag langer wou bly om meer te kon sien en ervaar.
Anél R. - 16th January 2018
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Ons is mal oor die Malmesbury-omgewing. Dis altyd lekker om soontoe toe gaan. Die mense is altyd vriendelik en verwelkomend.
Myna L. - 16th January 2018
staying in Fresnaye, Wes-Kaap
Baie veilige gebied. Dit is baie sentraal geleë.
Deynese Michelle L. - 16th January 2018
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Very safe suburb to stay in.
Henriette S. - 16th January 2018
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Die haaiduik is fasinerend en 'n groot trekpleister. Die weer is baie lekker.
Marius B. - 16th January 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Puik vakansieplek.
Henriette S. - 16th January 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Prentjiemooi. Sigbare polisiëring maak dit baie veilig.
Hennie S. - 16th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n pragtige plek. Ek was baie beïndruk met die groot boom anderkant Hoekwil. Dit is ook naby Wildernis en Mosselbaai. Sal George aanbeveel vir 'n vakansie.
Elmarie S. - 16th January 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Kan die nodigste koop. Die pryse is baie goed.
Inie K. - 16th January 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Behalwe vir die wynroetes, bied Stellenbosch baie oulike straatkafees met heerlike kos, vriendelike diens en interessante dekor. Die Route 44-mark oor naweke op die Somerset-Wes-pad is heerlik! Daar is baie stalletjies met iets van alles: klere, leerprodukte, boeke, heerlike kos en baie sitplek om te eet en te kuier. Hoewel Stellenbosch baie warm is tydens Desember en Januarie, bied die heerlike kuierplekke en wynplase koele lafenis. Boschendal op die Franschhoek-pad, De Grande Provence, Le Petite Ferme en Lormarin's (met die ongelooflike motormuseum) in Franschhoek is almal 'n moet om te besoek. Kyk ook uit vir die winkel Masquerade in Franschhoek, alle vrouens gaan uit'freak' hieroor!
Ronel M. - 16th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal weer Langebaan wil besoek.
Marthe M. - 16th January 2018
staying in Napier, Wes-Kaap
Oulike dorpie met lekker eetplekke.
Tiaan L. - 16th January 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
'n Pragtige deel van ons mooi land. Skoon en netjies met 'n wye keuse van eetplekke en aktiwiteite.
Lindsey I. - 16th January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beautiful town - off the beaten track. Loved the restaurants the town had to offer! Close proximity to Swartberg Pass, Gamkaskloof (Die Hel) and Cango Caves.
Andries V. - 16th January 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n baie gewilde vakansiebestemming en die strande is 'n besoek werd.
Romeo C. - 16th January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Enigste probleem van Beaufort-Wes: Dis baie warm.
Christine D. - 16th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Great place.
Cecilia V. - 16th January 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Pragtig.
Hanlie D. - 16th January 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Wonderlike restaurante. [email protected] en die Lemon & Lime Deli verkoop heerlike eetgoed.
Louise J. - 16th January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Two nights are enough.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]