Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Pragtige omgewing met al die wynplase en oulike eetplekke rustige atmosfeer veilig in die aand."
"People are friendly, easy to mingle with. his is the kind of place you will come to for a holiday and then don not want to leave but rather reside in permanently. Only hiccup is employment."
"Na 'n 1000 km is dit fantasties om Beaufort-Wes te bereik en te ontspan. 4 Sheep 'n heerlike restaurant."
"Whale Daisy is a new favorite we will continue to visit as much as possible. St. Helenabaai is one of those quaint beach towns that has maintained its original beauty."
"Fantastiese plek, so mooi deel van ons land met mooiste strande en baie om te doen in die area. Sal beslis terugkeer."
"Goeie oornagplek op pad see toe. Nie baie van dorp as tourists-bestemming gesien nie."
"Brilliant place to visit. Unfortunately the Robben Island trip was cancelled due to technical issues, but rest of the areas fine."
"Baie mooi plek hou dit skoon en veilig asb dit is een van die plekke waar ek veilig voel."
"Is die plek met die meeste toerisme aantreklikhede met die see 50 km weg, geniet altyd ons vakansie in die Klein Karoo."
"Daar is ernstige waterbeperkings. Die dorpie se water word snags tussen 8pm en 6am toegedraai."
"Klein dorpie. Nie 'n dorp om in vakansie te hou nie - wat jy op die internet sien en wat jy kry is nie dieselfde nie."
"Pragtige bestemming met baie aktiwiteite om te doen vir die hele gesin."
Great Brak River, Western Cape
Melkhoutkloof Guest House"Die Tuinroete bied soveel om te doen en 'n pragtige natuurskoon."
"Ons slaap al vir meer as 30 jaar oor in Beaufort-Wes en die dorpie se gasvryheid by ander plekke waar ons oornag het is altyd topklas."
"Plettenbergbaai is beslis die beste plek om vakansie te hou. Die strande en eetplekke is fantasties."
"Our first impression of the town was good. Old buildings are impressive. The morning when we left around 4h00, the streets were very crowded with taxis and people which made it difficult to fill the car with petrol. That was an important lesson to us to fill up the night before. Although we didn't see much of the town during the day, what we saw was beautiful."
"Hermanus is one of our favourite holiday destinations. Always a good time and relaxing."