Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

George, Wes-Kaap

House Next Door

"Kan iemand asseblief iets aan die weer in hierdie streek doen? Haha."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Lekker staproetes."

Kaapstad, Wes-Kaap

1105 Portico Beachfront Apartment

"Die Kaap bly maar net koning."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie restaurante en baie dinge om die kinders besig te hou en te vermaak!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Karoo Retreat Guesthouse

"The city is well located for visiting the beautiful Swartberg."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Crystal Sea House

"A special place only for those that respect peace and quiet and one another."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Die dorpie is pragtig en die mense is gasvry en vriendelik. Sal graag weer tyd daar deurbring!"

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Esprit da Sea

"Dwarskersbos as 'n bestemming is baie goed. Sal weer daarheen reis."

Kaapstad, Wes-Kaap

12 Cederberg

"Aktiwiteite is duur vir ’n gesin."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Ons slegte verblyf het ons opvinding oor Prins Albert redelik bederf! Dit lyk egter na ‘n baie mooi plek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Hotel Oasis

"Wanneer werklik moeg gery, is dit 'n veilige hawe om te stop en te rus!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Se La Vie Guest Suite

"Baie verkeer en baie besig."

Hermanus, Wes-Kaap

Karibu Self-catering Accommodation

"Baie skoon, veilige strande, heerlike atmosfeer, wonderlike eetplekke en als binne bereik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Die Dolfyntjie

"Uitsonderlik mooi. Uiters netjies en skoon. Die beste vir ons."

Worcester, Wes-Kaap

Leipzig Country House

"Ideaal geleë om verskeie toerismebesoekpunte te besigtig. Asook naby genoeg aan die Kaap, maar met die berge se uitsig is dit net mooi ongelooflik."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Pragtige dorp en baie veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Thyme Wellness Spa and Guesthouse

"Baie mooi, asemrowende mooi plekke om te sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

Protea Retreat

"Bly mooi as jy van Pretoria af kom."

Nature's Valley, Wes-Kaap

471 St George’s Avenue

"Nature's Valley is a fantastic, quiet town with a calm lagoon that is great for kids. There is one small shop with a restaurant attached. More shops can be found about 30 minutes away in Plettenberg Bay."

Knysna, Wes-Kaap

Blue Moon Family Apartment

"Knysna is an amazing place to visit."

Kaapstad, Wes-Kaap

HLR89

"The best place to be."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Oude Hoek 106

"Skoonste plek wat ek in 'n lang tyd gesien het."

Kaapstad, Wes-Kaap

Partridge Place

"Pragtig, en so vol geskiedenis en pragtige, historiese geboue!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Mosselbaai is great vir families met kinders."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"A beautiful small town away from the busy city."

Kaapstad, Wes-Kaap

Agape' Garden Rest

"Die plek om te wees! Naby die natuur."

Kaapstad, Wes-Kaap

Best View

"Baie om te sien en te doen."

Blad
Blad 676 - Wys 20251 tot 20280