Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Theresa G. - 11th April 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Lots to do in and around Sedgefield.
Melinda V. - 11th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooiste ou geboue en ou huise.
Louis S. - 11th April 2017
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Asemrowende huise en omgewing en baie sentraal en veilig.
Carina K. - 11th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Een van die skoonste plekke wat ons in 'n lang tyd gesien het en die mense is baie vriendelik. George is sentraal, jy kan vanaf George die mooiste strande en plekke besoek sonder om te ver te ry.
Marieta H. - 11th April 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Daar is altyd 'n lekker 'vibe'.
Antoinette D. - 11th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Fantasties!
Jan-roux K. - 11th April 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is beeldskoon en groen. Dis n plek waar ek wil aftree.
Natalie W. - 11th April 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Loved Riebeek Kasteel, lots of interesting places to visit.
Susan V. - 11th April 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Mooi skoon en rustige dorpie, sal weer terug gaan. Natuurskoon mooi met staproetes om te doen.
Chris B. - 11th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos het onder my vel ingekruip en ons sal graag daar wil gaan aftree.
Maretha M. - 11th April 2017
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
'n Uitspanplek. Goeie verskeidenheid restaurante. Het the Harold Porter Tuine baie geniet.
Emile C. - 11th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
George kan so veel meer lewer. Museum kort hulp, vervoer vir die toeris wat nie 'n motor huur nie na Vic Baai en Wildernis bv. is 'n moet en waar is die gesellige eenman-bestuurde instansies waar mens 'n ete kan geniet om die plaaslike bevolking te help?
Christiaan G. - 10th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker stil en weg van die stad se lawaai.
Schalk B. - 10th April 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n mooi plek met 'n pragtige strand om te stap, nie te swem nie. Daar is baie lekker eetplekke en dinge om te doen vir avonturiers.
Jaco De Beer D. - 10th April 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles.
Robert S. - 10th April 2017
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë. Dis 'n bonus.
Johanna V. - 10th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Die weer is fantasties en dis so mooi groen! En die berge is pragtig vanaf enige plek in die dorp. Baie restaurant en oulike winkeltjies in die dorp en omgewing.
Jacques C. - 10th April 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense.
Anet D. - 10th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bars uit sy nate uit, maar pragtige strand.
Elizma G. - 10th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lieflike dorp wat baie bied!
Amanda D. - 10th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Tans onmoontlik om die strand te bereik as gevolg van die bouwerk. Dit verander ook die hele voorkoms en die stand kan nie meer van die straat gesien word nie. Nie aangenaam nie.
Willie S. - 10th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Winderig, maar baie mooi, veral vir kite surfing.
Dora N. - 10th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is geskik vir toeriste, maar ook om net lekker te ontspan.
Marietjie S. - 10th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Sal more kan verhuis na die Paarl.
Chere C. - 10th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Netjies en baie vriendelik.
Johannes B. - 10th April 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is 'n pragtige toerisme-attraksie.
Sunet D. - 9th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal definitief Oudtshoorn weer besoek!
Glodina N. - 9th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Goed geleë - naby lughawe en baie besienswaardighede. Pragtige natuur!
John C. - 9th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie oornag-bestemming.
Conne S. - 9th April 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is 'n goeie middelpunt vir 'n besoek aan die Tuinroete.
Angela B. - 9th April 2017
staying in Seweweekspoort, Wes-Kaap
A trip through this beautiful area is really worth while. We also enjoyed the drive through the Bosluiskloof to the Gamkaspoort dam - just a pity it was so dry.
Christo V. - 8th April 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Klein rustige dorpie. Sentraal geleë vir besoeke aan omliggende stranddorpies, walvis kyk, staproetes en die pikkewynbeskermingsoord.
Natasja R. - 8th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig, skoon en voel baie veilig.
Cecilia S. - 8th April 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Naby waterfront en middestad.
Imraan I. - 8th April 2017
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
My gevoel oor Suidelike Voorstede is dat die vakansieganger moet nie op alles gaan wat gesê raak van die plekke nie, maar dit gaan ervaar vir hulself. Dit sal jou sommige keer verstom watter waarde vir geld daar weggesteek is.
Chris V. - 8th April 2017
staying in Weskus, Wes-Kaap
Jy moet bereid en bekwaam wees om lang afstande te ry. Die natuurskoon is ongelooflik enige tyd van die jaar.
Johan S. - 8th April 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie netjiese, skoon en veilige dorp. Baie interessante eetplekke en winkels.
Saretta L. - 8th April 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Heerlike eetplekke in die dorp.
Johan N. - 8th April 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Die kusdorpie bly 'n betowering met sy pragtige seepoele en omgewing. Stilbaai is net om die draai as jy ietsie moet koop. Moenie die mooie plekke verby ry nie.
Odette D. - 8th April 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Pragtige, skoon, klein dorpie en ideal om by aan te doen en te oornag op pad na 'n volgende destinasie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]