Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Craig T. - 17th July 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Brilliant location.
Francé B. - 17th July 2017
staying in Theseneiland, Wes-Kaap
Mal daaroor!
Jacques M. - 17th July 2017
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay.
Anton B. - 17th July 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Daar is te veel om te doen vir net een dag. Sal meer tyd daar wou spandeer het.
Sean T. - 17th July 2017
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Uitsig oor die baai is asemrowend.
Esther V. - 17th July 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
My hartsplek!
Erika M. - 17th July 2017
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Vriendelike mense en 'n heerlike geleentheid om weer die platteland te ervaar.
Jacqueline M. - 17th July 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Love die dorpie.
Ronell B. - 17th July 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige omgewing.
Greens G. - 17th July 2017
staying in Woodbridge Island, Wes-Kaap
Baie rustige en mooi omgewing.
Hennie F. - 17th July 2017
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die Weskus is nie te alle tye van die jaar beeldskoon nie, maar plekke soos Khwa ttu, maak dit mooi.
Yolanda M. - 17th July 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Daar is niks fout met die plekkie nie. Ek het net bietjie koud geslaap. Warm winterbeddegoed sou my slaap net meer gerieflike gemaak het.
Hannelise V. - 17th July 2017
staying in Weskus, Wes-Kaap
Ons gaan te min soontoe.
Shernaaz C. - 17th July 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Rustige dorp, vriendelike mense en puik diens.
Natalie S. - 17th July 2017
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Mykonos groei op jou!
Yolande W. - 17th July 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Een van ons Top 10 vakansieplekke, en daar is min plekke wat so lekker atmosfeer het.
Andries V. - 16th July 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Meer as genoeg aktiwiteite, veral om die kinders besig te hou.
Caron D. - 16th July 2017
staying in De Waterkant, Wes-Kaap
Ek bly gereeld in de Waterkant so die area is vir my bekend en 'n wonderlike blyplek om die eetplekke te geniet en sentraal geleë om die Kaap te ontdek.
Marleen B. - 16th July 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Moenie op jou eie gaan nie en bly van die straat af in die aand.
Cobus M. - 16th July 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Genoeg om te doen en alles wat jy mag nodig kry is beskikbaar.
Cobus M. - 16th July 2017
staying in Wes-Kaap
Provinsie met goeie infrastruktuur en maklikke navigasie tussen plekke van belang.
Heidi N. - 16th July 2017
staying in Swartland, Wes-Kaap
Ons het nie vreeslik rondgery nie, maar op die berg was dit stunning.
Marina V. - 16th July 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die tydjie was te kort om die dorp behoorlik te verken Sal moet teruggaan vir meer toeriste uitstappies.
Jacques E. - 16th July 2017
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Dis waar ek weer gaan bly met my volgende besoek aan die Kaap.
Wilhelm B. - 16th July 2017
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Die verskeidenheid van goeie restaurante, pragtige natuurskoon en baie om te doen maak Plettenbergbaai ons gunsteling bestemming.
Pieter V. - 16th July 2017
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
'n Regte juweel.
Joyce G. - 15th July 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
An extremely large Spar in town, very impressive!
Jeremy K. - 15th July 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Uitstekende ligging.
George M. - 15th July 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
The views and accessibility to shops, banks, etc. is very convenient. Perfectly located.
Fanie S. - 14th July 2017
staying in George, Wes-Kaap
Baie skoon en veilige plek.
Elsabe H. - 14th July 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Heerlike stil, skoon strand en veilige verblyf in die pragtige Weskus omgewing.
Frikkie M. - 14th July 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Vyfster al die pad.
Raymond S. - 14th July 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
'n Paradys om die stad se stres te ontvlug.
Grace D. - 14th July 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Die boottrip na die eiland toe met die robbe is 'n moet!
Gerhard J. - 14th July 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Mooi, skoon dorpie met vriendelike mense, baie om te sien en te geniet.
Arno V. - 14th July 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Hartlike mense soos dit hoort, maar lekker koud.
Amanda B. - 14th July 2017
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Baie mooi en pragtige omgewing. 'n Besoek aan McGregor is 'n moet. Veral Tebaldi's se restaurant.
Danel V. - 14th July 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Heerlike restaurante wat by die strand geleë is.
Francois M. - 14th July 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Stil in die winter-midweek, maar dis te verwagte. Fantastiese bergfietsroetes al rondom die dorp en op en af met die verskeie omliggende berge en koppies!
Yvett R. - 14th July 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
So lekker rustig!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]