Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Soetdoring Selfsorg

"Oudtshoorn is 'n wonderlike dorp wat iets vir elke smaak offer. Museums, kunsateljees, genoeg lekker eet- en kuierplekke, buitelugaktiwiteite, so so baie. Mooi skoon dorp met vriendelike mense!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Baie lekker, rustige gebied."

Kaapstad, Wes-Kaap

Broadway Guest House

"Mooiste natuur en rustigheid. Indrukwekkend."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aqua Marina Guest House

"Ons kan nie wag om terug te gaan nie."

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Ons was mal oor die berge en die netjiese boorde en wingerde. Die dorp lyk skoon en die mense is vriendelik."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Pretplaas Akkommodasie

"Altyd 'n goeie vakansieplek. Alles wat nodig is, is naby."

Gansbaai, Wes-Kaap

Stay at Perlemoenbaai

"Pragtige natuurskoon."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"Vuil en lastige bedelaars. Chris Barnard is so afgeskaal en nie meer die moeite en koste werd om te besoek nie."

George, Wes-Kaap

31 On Uitspan

"George is altyd 'n goeie vakansieplek. Naby strande ens."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Die Fijnbos

"Pragtige vakansieplek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

"Sadly this beautiful city may deteriorate with squatter camps coming up in some areas. The roads and maintenance are top-class in comparison to Durban where I live. No potholes, excellent condition. SAP is on the job, admirable."

Kaapstad, Wes-Kaap

Road Lodge Cape Town International Airport

"Only visited the harbour and the airport. Both clean and friendly."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Amzee Bokmakierie Guest House

"Ek waardeer dit dat die ou Portugese boustyl van baie van die geboue in die sakekern van Mosselbaai nog behoue gebly het synde dit 'n unieke storie vertel oor ons Suid-Afrikaanse geskiedenis. Mosselbaai is soos die sprokiesverhaalkaraktertjie, Aspoestertjie - bedags asvaal, maar snags verrassend, blink en pragtig soos 'n towerglasskoen. Ek dink egter die aanwysings op borde langs die strate verdien aandag. Dit kan verwarring skep vir toeriste wat nie dikwels in Mosselbaai kom nie. Voorts behoort die stadsmoeders en -vaders van 'n sekere ouderdomsgroep asb. te besef dat Mosselbaai se grootste inkomste nie uit vissery kom nie, maar uit toerisme en vakansiegangers. Moet dus nie treurkoeklik wees deur die naglewe in Mosselbaai dood te druk deur klubs en kuierplekke en ook die Buffalo Rally se saamtrek te onderdruk nie. Mosselbaai se naglewe gekombineer met die ou Portugese boustyl spel een ding: avontuur. Laat dit wees wat dit is en trek voordeel uit die inkomste uit toerisme wat dit vir die dorp inbring. Voorts is Mosselbaai die een dorp waar mens nog saans laat selfs op jou eie 'n entjie kan gaan stap om klein verrassende juweeltjies van interessante kuierplekkies en winkeltjies te kan ontdek. Niks gebeur daar met jou nie. Hou dit so."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Lovely laid-back little town."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Regtig 'n juweel. So baie om te sien en te doen."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Ocean View

"Weg van George en Mosselbaai se gewoel, maar naby genoeg vir noodgeval en sentraal vir uitstappies."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Forever Blue

"Pragtige plek met die nodige supermarkte."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Mosselbaai is ons gunstelingbestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sommerso

"Mosselbaai het baie uitgebrei vandat ons 3 jaar gelede daar gekuier het, maar nogsteeds 'n lekker plek om vakansie te hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Beit Shalom

"Fantastiese steak geëet by Bella Cibo restaurant."

Prins Albert, Wes-Kaap

Bushman Valley

"Kinders wat bedel is lastig."

Hermanus, Wes-Kaap

7 on Marine

"Netjiese dorp met goeie restaurante en mooi natuur."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Portobelo 54

"Pragtige vakansieplek met 'n groot verskydenheid van aktiwiteite om jouself mee besig te hou."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Stay At Friends

"Very quiet quaint stopover with beautiful beaches."

Wes-Kaap

Die Uilhuisie

"Most beautiful province in South Africa."

George, Wes-Kaap

Sarah's Place

"Groter en besiger as wat ek gedink het. Dis 'n mooi skoon stad en die paaie is baie goed en het geen slaggate nie."

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang