Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Bloubergstrand, Wes-Kaap

LavenderLaine

"Rustig, wonderlike stappies op die strand, lekker eetplekke, pragtige uitsig op Tafelberg"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oudtshoorn Homestay Accommodation

"Oudtshoorn, die dorp en omgewing, is 'n wonderlike plek. Daar is baie om te doen en wonderlike gesinsaktiwiteite. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Dibiki Holiday Resort

"Ek hou van alles in en om Hartenbos en dit is hoekom ek 'n huis daar het."

Montagu, Wes-Kaap

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"'n Juweel van 'n dorp! Is beïndruk met die natuurskoon, die mooi huise en tuine. En dat die plek so skoon is. Dit lyk of daar goeie bestuur en baie omgee is!"

Langebaan, Wes-Kaap

Paradise Beach Langebaan 5 Elara

"Langebaan is 'n lekker kuier plek en baie gesellig met baie dinge om te doen."

Stanford, Wes-Kaap

Laughing Waters Farm

"What a lovely little town. A bit smaller than what I expected, but everyone is so friendly."

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur

"Beautiful place, home away from home."

Bovlei, Wes-Kaap

Cummings Guesthouse

"Beautiful area to travel to."

Bovlei, Wes-Kaap

Hanna

"Pragtig veilig en skoon."

Vishoek, Wes-Kaap

Salop House

"Beautiful views!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Absoluut bekoorlike dorp om te besoek!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Ek het op Vanrhynsdorp grootgeword, nou is dit heerlik om terug te gaan en daar te gaan kuier. Blommetyd is natuurlik iets baie besonders en steeds vir my 'n natuurwonder. Vir 'n rustige, plattelandse atmosfeer is dit ideaal. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Bamboesbaai Beach House

"Gaan rus en geniet saam met vriende of familie. "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Lavender House and Sunshine Cottage

"Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!"

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Stil en klein plekkie."

Heatherlands, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Heatherlands is 'n pragtige statige woonbuurt met 'n uitsonderlike aangename stil atmosfeer."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Rus en vrede en goed geleë met die mooiste natuurtonele. Beskut van groter dorpe, maar baie naby daaraan en aan ander kleiner Weskus-dorpies, vir lekker daguitstappies."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Come Home

"One of my favourite places with the caves, Swartberg Pass and Meiringspoort a stones throw away. Shops and restaurant close by too."

Strand, Wes-Kaap

Loch'nest

"Very efficient!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Rooibostee-winkel was veral ‘n goeie ervaring en leersaam, met uitstekende personeel! Superspar uitstekend vir inkopies. "

Brackenfell, Wes-Kaap

Elephant's Heart

"Brackenfell itself is not a tourist destination, but it is very conveniently centrally located so places like Stellenbosch and Cape Town are within easy reach. "

Clanwilliam, Wes-Kaap

Haus Müller

"Uiters warm in die somer."

Plattekloof, Wes-Kaap

Avar Lodge

"Stil plek en uit die stads gejaag. Net jammer om by die Kasteel en berg uit te kom, moet jy deur die verkeer gaan. Baie lekker gebly."

Table View, Wes-Kaap

Sunset Studio 11

"Die Kaap was baie goed geadverteer in die boekie, maar daar is nog tekortkominge soos die walvis museum, die Pengiun-stasie en die flaminke, die houtbrug ens. "

Santosbaai, Wes-Kaap

Sancor Selfsorg 1

"Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie. "

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Die wind kan baie sterk waai aan die Weskus en erg onplesierig wees, maar op die dae wat die wind nie waai nie, is dit heerlik by Dwarskersbos strand en Bokkomlaan."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"We previously stayed at Bfw Karoo National Park, with totally different experience."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Daai plek se mense is so vriendelik. Baie lekker plek om net rustig te wees."

Blad
Blad 723 - Wys 21661 tot 21690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang