Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.
"Vir rustigheid en familie-tyd was dit perfek vir ons. Ons besoek Clanwilliam elke keer wanneer ons in Suid-Afrika is!"
"Enige toeris moet hulself die guns doen en daar gaan inloer. Ons sal beslis weer!"
"Due to time constraints we were not able to spend sufficient time in Oudtshoorn. We only visited the Ostrich Emporium which we really enjoyed."
"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
"Mosselbay is my absolute favourite place in the garden route area. Beautiful place with lots to do."
"Yzerfontein is the quintessential holiday town. Great beaches, enough restaurants, a great supermarket. "
"Langebaan het 'n rustige atmosfeer, alhoewel dit naby alle geriewe is."
"Kirstenhof is self nie 'n toerisme aantreklikheid nie, maar is naby daaraan geleë. Ons is wel gewaarsku om snags van sekere paaie af te bly. "
"Klein dorpie op die begin van die Weskus. Ideaal vir lang stappe langs die strand en rustig lees in jou gunstelingstoel."
"Baie lekker plek vir oud en jonk. Bloubergstrand het iets vir almal weg uit die normale stad wat ook nie te ver is om na toe te ry nie."
Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Long Acres Bahamas Accommodation"Beautiful place, safe environment near shops."
"Heroldsbaai is 'n baie lekker dorpie en die lekkerste strand. Naby baie om te doen."
"Sal enige tyd daar kon woon, maar koeler temperatuur, die hitte is baie erg. Oudtshoorn is 'n besoekpunt vir ons al vir 27 jaar en sal altyd 'n plek hê in ons harte! "
"Lovely coastal towns (grown a lot) with a good selection of accommodation and restaurants. Lovely coastal strolls too. Busy at times and widely spread neighbouring villages of Sandbaai, Vermont etc. Lovely inland valley with wine farms and close to Cape Town."