Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Gerrit M. - 5th December 2016
staying in George, Wes-Kaap
Beslis een van die mooiste plekke in Suid-Afrika en gerieflik naby die see, berg en omliggende besienswaardighede.
Lyndre N. - 5th December 2016
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Hier is baie interesante en spesiale klein plekkies om te besoek.
Johan G. - 5th December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi.
Cecile S. - 5th December 2016
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Milnerton self het nie veel om te doen nie, maar dis baie sentraal en ander plekke kan besoek word.
Inarie V. - 5th December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
The Shed Farmstall en Lucern Lodge is sowat 26 km buite Beaufort-Wes, maar die dorpie self is 'n belewenis.
Alba S. - 5th December 2016
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Mooi, mooier, mooiste en ideaal geleë vir besienswaardighede na alle rigtings.
Tania S. - 5th December 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe.
Leon T. - 4th December 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek beplan om daar te gaan aftree.
Carolus S. - 4th December 2016
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Vooral het Diasmuseum was erg de moeite waard.
Eric G. - 4th December 2016
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Dit was opvallend hoe skoon die strate was. Pragtige ou Karoodorpie - ons sal beslis weer daar oorslaap en verder verken.
Casper K. - 4th December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Maak beslis 'n draai by die Karoo Deli in die hoofstraat.
Frik S. - 4th December 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Hoofstraat is nie so aangenaam nie, maar omgewing is baie mooi.
Wim V. - 4th December 2016
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
I am saving to buy a property there!
Leonie D. - 4th December 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
I would definitely go back to Montagu.
Giel V. - 3rd December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek dink Paternoster is 'n mooi plekkie vir toeriste en sal dit vir enigeen aanbeveel.
Marco K. - 3rd December 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Ek verstaan hul wil toeriste lok, maar deur die pryse so op te jaag, jaag hul ons plaaslike Suid-Afrikaners weg. Dit bly wel 'n lekker area.
Charlene D. - 3rd December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Loved the overall friendliness and helpfulness of the Paternoster residents would definitely recommend to family and friends a beautiful lovely destination.
Owen O. - 3rd December 2016
staying in Bloubergrant, Wes-Kaap
Quiet and safe. Lovely quiet beach. Wonderful restaurants.
Johan S. - 3rd December 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die Gifbergpas is 'n moet. Gaan stop daar en spandeer tyd. Elke rots het sy eie verbeeldingstorie. Vanrhynsdorp is naby genoeg aan die see om 'n dag oor te ry en daar te verwyl. En moenie die Olifantsvallei met sy wingerde wat oor 'n paar kilometers strek, weggooi nie - dis 'n openbaring.
Bonolo G. - 3rd December 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Keep it up.
Kobus U. - 2nd December 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Baie mooi landskap.
Sjaan S. - 2nd December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
It looked quite pretty, but we didn't spend much time there as we were travelling to Cape Town. I'm sure it deserves a better look!
Ann F. - 2nd December 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Lekker plekkie, mal oor die strand! Goeie pryse vir verblyf!
Ian S. - 2nd December 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
We loved the little town which has some great shopping and good restaurants.
Karen D. - 2nd December 2016
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Naby Medi-Clinic...
Elcia D. - 2nd December 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n pragtige plek met lang strande, 'n groen-blou see en Weskus-kuslyn kan jy amper in Griekeland wees.
Christie K. - 2nd December 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Nuwe ontwikkeling maak dit die plek om te wees.
Gert P. - 2nd December 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Aangename en rustige plek om te ontspan. Moet net bereid wees om die wind en die weer te vat soos dit kom.
Adriana R. - 2nd December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dis veilig en goed geleë - beslis uitstekend vir toeriste.
Lida D. - 2nd December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Skoon dorpie.
Don B. - 1st December 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Important to use Calitzdorp as a base for local travel experiences in the region.
Marlene B. - 1st December 2016
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Die plek besonders!
Miranda B. - 1st December 2016
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringlebaai is vir natuurliefhebbers wat van die natuurlike hulpbronne gebruik maak om te ontspan. Die dorp self bied nie veel nie.
Enver M. - 1st December 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Great little town.
Jan P. - 1st December 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is 'n baie rustige dorpie met baie om te sien en te doen: Klein Karoo Landy Festival in November, die Calitzdorpdam in Buffelskloof langs die Nelsrivier, appelkoospluk en wynproe.
Grant C. - 1st December 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
.
Charles D. - 1st December 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Kaap bly altyd mooi! Vir n wegbreek, enige tyd.
Andy C. - 1st December 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Awesome quiet place which allows you to relax and recharge the batteries. Will be back soon.
Barbie Meyer M. - 1st December 2016
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Beautiful, clean town with friendly locals.
Eben J. - 1st December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike plekkie. Maak gou om daar uit te kom.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]