Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
Great Brak River, Western Cape
Ilita Lodge"Groot Brakrivier is 'n bestemming vir enige iemand. Daar is soveel om te doen en die dorp is skoon, netjies en almal is vriendelik. Ons het heerlik geëet by Seeplaas, die ander hoogtepunt was die heerlike vars vis en tjips by 'n klein winkeltjie met die naam van Seemeeu Vis en Chips. "
"Ons is baie lief vir die omgewing en was heerlik sentraal na Kaapstad, Simonstad en Hermanus."
"It's very lively at night for those who like the night life, prices a tiny bit expensive in the surrounding shops though."
Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Avani Lodge - Parrastoel"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."
"If you are wanting to see flowers, do it before October. We were disappointed that the flowers were already dead, but it was due to the lack of rain in the area. If we had had more time we would have travelled further North to Clanwilliam, but we only had two days so we got as far a Citrusdal. Great fun and lots of interesting villages along the way. We loved the Marmalade Cat in Darling."
"Stilbaai is 'n baie mooi, skoon, vriendelike en veilige dorp om in vakansie te hou. Sal graag weer besoek in die toekoms."
"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."
Southern Suburbs, Western Cape
Hedge House"Ek het daardie area gekies vanweë 'n nabygeleë konferensie. Maar ideaal geleë - naby aan Kaapstad."
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."
"Baie mooi plekkie om te besoek. Jy voel werklik veilig hier. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad se woelinge sowel as al die tegnologie waarmee ons heeldag gebombardeer word. As jy jouself kan vermaak, is dit die plek vir jou."
Breede River Valley, Western Cape
Flatlets @ Kaleo Guest Farm"Die platteland bly maar 'n lekker plek!"
"Daar is darem so baie om te doen! Ons het die Kango Grotte besoek en Cango Ostrich Farm. Die volstruisplaas was absoluut fantasties! Die kinders het dit verskriklik baie geniet!"