LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Kamers in Langebaan

"Langebaan was baie lekker vir ons en ons sal definitief weer so maak."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills House and Flat

"Vir 'n oorslaap op pad na Augrabies vanaf die Kaap is dit perfek."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Leopard’s Rest

"Betty's bay is a small place, with friendly people and beautiful scenery. "

Montagu, Wes-Kaap

Carma Cottage

"Pragtige Karoo-dorpie, heerlike warm kontrei."

Struisbaai, Wes-Kaap

Struisbaai Beach House

"Pragtig, maar vreeslik stil. Restaurante vreeslik duur. Gedurende beurtkrag is dit 'n nagmerrie, want net die kruidenierswinkel het krag. Dis goed om daar af te tree na jare se gewoel in die stad as jy rus en vrede soek. Nie vir gesinsvakansie met jong kinders nie. Nie veel om te doen nie. Maar die dorpsmense is vreeslik aangenaam en vriendelik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Interesting museums but didn't feel particularly safe walking about."

McGregor, Wes-Kaap

Uitvlugt Cottages

"A great place to visit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Flowerbox Selfsorg

"Lekker strande en vakansie atmosfeer."

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Baie skoon, veilig en pragtig."

De Kelders, Wes-Kaap

Badnis-Nes

"Mooi mooi mooi."

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"'n Absolute moet. Sommer baie om te sien en beleef."

Avondale, Wes-Kaap

Tranquility

"Baie veilig en rustige omgewing."

Mouille Point, Wes-Kaap

Sandringham Bachelor on Beach Road

"This is the place to stay! Very near to Cape Town Stadium for the 7s."

Seepunt, Wes-Kaap

Centurion Hotel Room 711

"Seepunt is 'n pragtige bestemming!"

Mykonos, Wes-Kaap

Raaswater @ WestCoastLife Collection

"Lekker geriewe. Hou baie van Mykonos."

Strand, Wes-Kaap

Kuriake

"Die Strand in 'n heerlike dorpie. Mens voel nie onveilig wanneer jy daar is nie."

Langebaan, Wes-Kaap

Bodenstein Haven

"Langebaan is 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek vakansie en daar is alles wat jy benodig om jou vakansie lekker en aangenaam te maak, jy kort niks daar in Langebaan nie."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Red Door Guest Room

"Moenie net deurry nie. Hou stil en klim uit. Loer sommer by Lynette se Oudhedewinkel in die hoofstraat ook in!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Fisherman's Cottage

"Most vibrant little town. Every thing you can possibly need. The Spar is has more products than most big town shops. Gansbaai has everything for everyone. From craft and material shops to the best fish and chips ever."

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Swellendam is 'n lieflike dorp - ideaal vir 'n lekker wegbreek!"

Witsand, Wes-Kaap

Ferdi-Sue Accommodation

"Heerlik stil, rustig en hope plek op strand om te baljaar met jou dierekind."

Observatory, Wes-Kaap

Cottage Pi

"Alles is so opmekaar! Die strate is baie nou. Swaar verkeer. Alles dinge waaraan 'n persoon moet gewoond raak. Maar het nooit enige probleme ervaar nie. Baie eet- en drinkplekke stapafstand vanaf my blyplek."

Clanwilliam, Wes-Kaap

De Pakhuys

"The Clanwilliam region is spectacular in terms of the nature and scenery."

De Rust, Wes-Kaap

Malcolm's Place

"Pragtige omgewing met die mooiste uitsig! Pragtige ou huise."

Montagu, Wes-Kaap

Malherbe Guesthouse

"Pragtige toeriste dorpie. Jammer dat toerisme die siel van die dorpie begin oorneem."

Blad
Blad 816 - Wys 24451 tot 24480
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!