Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37560 resensies.
Louise V. - 4th January 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Fantastiese plek.
Lila S. - 4th January 2016
staying in Linkside, Wes-Kaap
Was nog nie daar nie maar dis netjies van die pad af!
Rory F. - 4th January 2016
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Nice small town, friendly people and would definitely return.
Roelien R. - 4th January 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n baie lekker en gerieflike bestemming. Baie naby aan die see en lekker eetplekke.
Martin W. - 4th January 2016
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n fantastiese plek. Ons was al baie daar en beplan om weer en weer terug te gaan. Dis sentraal geleë op die Tuinroete en het baie om te doen en te sien. Dit bied ook al die geriewe van die groot stad, maar met 'n plattelandse atmosfeer.
Petro N. - 4th January 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Die strand is baie vuil gewees met rommel ens maar dis 'n mooi strandfront.
Anneli V. - 4th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dis eintlik 'n plek wat die besoek werd is. Daar is onder andere 'n museum vir Chris Barnard, die hartpionier, wat daar gebore is en 'n paar snuffelplekkies waar mens kan geld uitgee! Die 4 sheep eetplek se kos is ook baie lekker en is 'n gawe alternatief as mens elders wil eet teen 'n baie billike prys.
Werner D. - 4th January 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Heelwat besienswaardighede in en rondom L'Agulhas en baie vriendelike plaaslike mense (gaan sê gerus hallo vir Neels en Rene by die restaurant en kroeg.
Hybre V. - 4th January 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie netjies en skoon behalwe na Kersfees, die gemors op die strand.
Tommy T. - 4th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek hou baie van Beaufort-Wes en bly graag daar oor.
Rika M. - 4th January 2016
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Sal dalk net die strand bietjie meer skoon hou by die hawe.
Rebecca D. - 4th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Only for stay-overs. Close to Karoo National Park, which is worth visiting.
Wladyslaw C. - 4th January 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Lekker stil in Paarl. Baeie wynplase en goeie restaurante beskikbaar.
Randolph O. - 4th January 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mooi en interressante dorpie. Heelwat om te doen in omgewing. Verbasend goeie restaurante.
Randolph O. - 4th January 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Barrydale is maar 'n redelike one-horse town - so OK vir 'n middagete of oorslaap maar dis ongeveer dit.
Chantelle M. - 4th January 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n fantastiese dorp en 'n moet doen vir vakansie.
Nadia C. - 4th January 2016
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Dis perfek vir families met jong kinders. Lekker restaurante toeganglik van die strand af met lekker speelarea. Die see is ook nie koud nie, want die lagoon water meng met die seewater wat dit heerlik maak.
Annette D. - 4th January 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n wonderlike bestemming.
Rhode V. - 4th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Anna-marie T. - 4th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Oulike dorpie - sien ons definitief weer.
Vernon M. - 4th January 2016
staying in Lakeside, Wes-Kaap
No traffic congestion. Supply stores are also close. We didn't need to use a GPS as everything could be found almost in one street. Travelling to Kalk Bay was also easy because it is in one straight line.
Marika P. - 4th January 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Die restaurant wat volpunte verdien is Die Buitesteen, dit was tot dusver die restaurant met die heerlikste seekos platters. Hul ribs was die beste.
Ursula C. - 4th January 2016
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
As jy wil kom om te rus of klein kinders het en nie van plan is om te ry nie, dan kan ek dit aanbeveel of selfs vir besigheid.
Betsie C. - 4th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
'n Goeie halfpad stop.
Pieter V. - 4th January 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Verskriklik sentraal geleë, baie dinge om te doen in die omgewing.
Esme M. - 4th January 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtige bestemming.
Wouter K. - 4th January 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Vir die professionele vakansieganger. Meer as genoeg om te doen. Baie mense!
Maryna M. - 4th January 2016
staying in Glentana, Wes-Kaap
Lieflike omgewing en nie so besig soos by Mosselbaai en Hartenbos nie.
Geneve W. - 4th January 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig, upmarket, veilig.
Retha E. - 4th January 2016
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie mooi met baie vriendelike mense.
Johan D. - 4th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige vakansiedorp.
Retha E. - 4th January 2016
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Baie mooi. The Heads is 'n moet sien.
Erhardt K. - 4th January 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Verkeer nogal 'n nagmerrie in Desember. Volgende keer sleep ek my avontuurmotorfiets saam as ons weer oor hierdie besige tyd in Knysna omgewing vakansie hou.
Cornelius D. - 4th January 2016
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Baie vriendelik! Was nie 'n vertrapping van mense nie. Goed geleë. Hawe weg is 'n wonderlike tydverdryf!
Bertus W. - 4th January 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons was al 'n paar keer by Yzerfontein en sal weer daar draai, puik veilige bestemming met oop strande en lekker kuierplekke binne trefafstand van die Kaap.
Berdine V. - 4th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Oulike dorpie met vriendelike mense.
Elrina E. - 4th January 2016
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Mooi dorpie. Lekker naby die see met alle nodige winkels.
Willie V. - 4th January 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is 'n awesome area om in vakansie te hou, die beste restaurante om in te eet van ontbyt tot aandete. Cocomo restaurant was een van ons hoogtepunte gewees, great kos, waiters wat hul werk en menus ken, almal is vriendelik en net 'n plesier.
Zamo M. - 4th January 2016
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ceres is geleë tussen die pragtigste berge en sommer naby omliggende dorpe. Die Bainskloof-pas is asemrowend mooi. Sal beslis besoek in wintermaande.
Thea S. - 4th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Skoon netjiese dorp. Goed geleë vir oornag oppad na Kaapse strande.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]