Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Altyd lekker om in die Klein Karoo oor te bly, die natuurskoon spreek boekdele vanself. Pragtig! Dis die heel beste wat ek dit kan uitdruk uit 'n menslike oogpunt."
Stellenbosch Central, Western Cape
Roosenwijn Guest House"Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop. "
"Uniek en KKNK help om daai unieke beeld te verstewig. Trots daarop dat hulle ou dorps gevoel behou en ou geboue restoureer vir toekomstige geslagte."
Great Brak River, Western Cape
Kontrei BB"Die coolste ding in Groot-Brakrivier is dat jy reg voor Pick 'n Pay parkering kan kry!"
"Brackenfell is nie een toeristebestemming nie, maar vir toeriste die ligging is baie goed omdat dit nie ver is van toeristebestemming in Stellenbosch en Kaapstad."
"Was verras oor hoe baie goeie wynkelders in so 'n kompakte area is. Ons het heerlik gekuier, wyn en olywe geproe. Die bootrit by Viljoensdrif is 'n moet! "
Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
High Season Farm Luxury Cottages & Venue"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"