Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35315 resensies.
Jonathan V. - 19th February 2015
staying in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap
Lekke lekke lekke lekke en nogmaals lekke.
Leanne R. - 19th February 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
It's a small village with one Spar and several coffee shops. It has a number of restaurants, of which we tried the "Rooi Granaat" - which I can highly recommend.
Riaan N. - 19th February 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ons wens ons kon daar gaan aftree.
Wilna E. - 19th February 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberg is definitief ons aftreebestemming! Altyd net 'n plesier om daar uit te hang.
Dina V. - 19th February 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
Net vir my bedank omdat ek van hulle dienste gebruik gemaak het.
James H. - 19th February 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtig daar teen die berg. Die ligging het baie om te bied. Ons het lekker by Zest geëet die aand.
Andre W. - 19th February 2015
staying in George, Wes-Kaap
Baie sentraal na alle rigtings.
Hanna V. - 19th February 2015
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Pragtige area!
Marietjie D. - 19th February 2015
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Pragtige skoon strand en het heerlik geswem. Sal weer daar gaan uitspan.
Henny N. - 19th February 2015
staying in Blanco, Wes-Kaap
Die area is rustig en veilig.
Rudi V. - 19th February 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wonderlike dorp ... oorweeg om te kom aftree in die dorp of omgewing in 2028... my hart verloor aan die dorp met sy wonderlike mense en plattelandse mooiheid.
Gerrit D. - 18th February 2015
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Prettige, rustige wijk met SuperSpar.
Martin P. - 18th February 2015
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak.
Marco P. - 18th February 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is was lekker soos altyd.
Robbie R. - 18th February 2015
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Gouritsmond is 'n wonderlike plek waarheen ons altyd na sal terugkeer.
Kushla / Ben M. - 17th February 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie... Pragtige fotos geneem... Baie wegsteek plekkies om te sien.
Bertha G. - 17th February 2015
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
'n Heerlike basis om die Sederberge vanaf te besoek. Die dorp is kleiner en stiller as Clanwilliam en vir my daarom meer aangenaam. Die gemeenskap is gesellig en die diens in winkels vriendelik en hulpvaardig.
Piet V. - 17th February 2015
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n baie skoon dorp met vriendelike inwoners.
Marlene W. - 17th February 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Daar is so baie dinge om te doen in die omgewing - sou graag langer wou bly.
Vironica J. - 17th February 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
Fantasties lekker.
Jacques D. - 16th February 2015
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Milnerton is 'n middelklas woonbuurt wat hoofsaaklik bewoon word deur werkerklasmense. Ek sou dit nie sien as 'n vakansiebestemming nie. Die voordeel van Milnerton is die gemaklike toegangsroetes na die stad wat 'n aansienlike afstand van die N1 en N2 oggendverkeer uitsny.
Beverly W. - 16th February 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Was very quiet, almost too quiet, the fishermen hound you to buy crayfish, and the only two nights we could eat out, the restuarant we fancied was closed. Very pretty beach though for long walks and quaint little shops to browse in.
Jesse A. - 16th February 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Magnificent views!
Annemie L. - 16th February 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
I love Yzerfontein! A lovely community, breath-taking views and silky white beaches running for miles. What is not to love?
Karin L. - 15th February 2015
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Fantastiese strandbestemming, veral buite hoog-seisoen.
Susan V. - 15th February 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Nice plek en sal weer na Durbanville gaan vir verblyf.
Faans R. - 15th February 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n fantastiese vakansiebestemming met top eetplekke en lieflike strande langs die meer.
Jonathan C. - 14th February 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Fascinating architectural gems, great scenery and drives, fantastic art, food and wine. upmarket small town life. Worth going the extra mike for -and you will have to, it's a long way from anywhere!
Brenda L. - 14th February 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie te sien in en om die dorp.
Annatjie S. - 13th February 2015
staying in Leisure Isle, Wes-Kaap
Baie spesiaal met pragtige omgewing om ook in te stap.
Richard D. - 13th February 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Uitstekend.
Richard D. - 13th February 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Heerlik.
Boon B. - 13th February 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Lekker gegeten in "Dunes". Leuke bootuitstap naar Seals Island.
Andre B. - 13th February 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Tipiese vakansiedorp.
Marleen L. - 13th February 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
I love Beaufort West as my husband grew up in the town. Still the only place I stay overnight on route to Cape Town from Gauteng.
Leon R. - 13th February 2015
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie, ongelukkig is die eetplekke baie besig en voorafbesprekings is dus noodsaaklik.
Henry W. - 13th February 2015
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Baie skoon en veilig.
Andre B. - 13th February 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
A very pleasant surprise!
Lizanne V. - 12th February 2015
staying in Vierlanden, Wes-Kaap
Pragtig! 'n Regte plattelandse gevoel.
Susan W. - 12th February 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Wonderlike vakansie-omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za