Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Old House Lodge

"Ons bid vir reën vir hulle."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is pragtig en 'n lekker rustige bestemming. Maak maar voorsiening, want daar is beperkte eetplekke."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Have been there several times and every time something new. A dinner at the Swartberg Hotel is a must!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Lekker plek met lekker mense."

Port Owen, Wes-Kaap

Harbour Lights

"Pragtig. Stil en sielverkwikkend."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Maartblom Gastehuis

"Die gevoel van kommervry soos 'n mens dit nog in die ou dae beleef het. 'n Plekkie waar jy nog met oop vensters kan slaap en jou motor buite kan parkeer sonder om bekommerd te wees oor enige misdaad. Lang uitstappies langs die strand. Die enigste te kort volgens my, ek kon nie 'n viswinkel kry waar ek 'n lekker stukkie gebakte snoek kon kry nie, maar verder is dit hemels."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steynskraal Gasteplaas

"Dit bly maar 'n baie interessante plekkie met die ou geboue en alles wat daarmee saamgaan."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

G1 Infinity

"Nice places to hang out and everything is within walking distance."

Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Paarl word nie genoeg bemark nie na my mening."

Robertson, Wes-Kaap

Klaasvoogds Cottage

"Perfect location, beautiful and a lot to do!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Ilita Lodge

"Heerlike vakansiedorp met heerlike klimaat."

West Beach, Wes-Kaap

On 17 Avondale

"Stil woonbuurt. Skoon en netjies."

Struisbaai, Wes-Kaap

Alkantsee

"My go-to place whenever feel like getting away to be close to the sea."

Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Julle gaan ons gou weer sien! "

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Slakkepas 65

"Baie rustige vissersdorpie. Ideale plek om te gaan rus as jy wil wegkom van die besige stadslewe."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

65 Brenton Park

"Wens net ek kon meer die plek besoek het."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Platdak Selfsorgeenheid

"Wees net bewus van eetplekke se besigheidsure. "

Ladismith, Wes-Kaap

Red Rock Cottage

"Ladismith het maar nie veel om te doen behalwe 'n paar wynkelders/koffie winkels nie. As jy op 'n vakansie is waar jy daagliks iets wil doen stel ek 'n ander toeristebestemming aan."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kaalvoet Apartments

"Stil, rustig en jy voel veilig."

Hartenbos, Wes-Kaap

Raaswater

"So baie om te doen!"

Witsand, Wes-Kaap

Beachcomber Holiday Apartments

"Dit is die perfekte plek om weg te breek na toe om 'n rustige tyd te hê. Vriendelike mense en baie veilige plek. "

Lake Brenton, Wes-Kaap

Glen House

"Weggesteekte skat."

Blad
Blad 858 - Wys 25711 tot 25740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang