Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"'n Gerieflike stop op pad Kaap toe as jy van ver af kom met keurige gastehuise!"
"Dit is 'n rustige plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel om bietjie vakansie Te gaan hou. Die atmosfeer is wonderlik."
"Fantastiese vakansiedorp, netjies en heerlike kuierplekke en Fat man Restaurant, wow, puik kelners. De Akker-hulle se platter enige tyd. Een woord: amazing."
"Fantastiese, veilige bestemming, vriendelike mense oral waar jy gaan vanaf petrolstasies, kelners, en sekuriteits wagte wat rondloop by malls. Fantastiese plek. "
"Clanwilliam is 'n pragtige plattelandse dorp en baie sentraal geleë. 'n Mens kan dus maklik daarvandaar plekke in die omgewing besoek. "
"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."
"Rustige plekkie, vriendelike assistente in die winkels wat maklik met jou gesels en hulpvaardig is."
"Ons het Calitzdorp toe gegaan, vir die Vetplantfees. Goed georganiseerd: baie stalletjies met vetplante, 'n uitstappoie met 'n gids op 'n koppie naby die dorp, 'n praatjie deur Ernst van Jaarsveld. Ons het soeveel geleer an gesien. Almal het ons verwelkom en was baie vriendelik. As iemand Calitzdorp toe ry, moet jy alles saamvat. Geen winkels oop op laat Saterdag of Sondag."
"Definitely. Central, close to Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch. Very easy to get to and from the airport and a quiet neighbourhood."
"Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops. "