Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 2nd April 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis bly ons gunsteling bestemming as ons daardie streek van die land besoek.
. - 2nd April 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Dis ongelooflik daar, die mense van Knysna is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was baie indrukwekkend in en om Knysna.
. - 2nd April 2016
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Mooi, stil strand.
. - 2nd April 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie met interessante huisies en strate wat jou lei na verrassings. The Gallery se kos is puik! Victoria Room se kos was ook baie lekker. Die Showroom was iets besonders om te beleef op so klein dorpie. Vanaf die dam is die uitsig werklik besonders. Ons sal beslis mense aanraai om nie Prins Albert te mis nie!
. - 2nd April 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Dis pragtig!
. - 2nd April 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is 'n heerlike vakansiebestemming.
. - 2nd April 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Best short holiday stay in the country!
. - 2nd April 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination.
. - 2nd April 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Aangenaam verras met Yzerfontein. Pynlike netjiese dorp, baie sentraal geleë.
. - 1st April 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie lekker ervaring met donkiekar-rit!
. - 1st April 2016
staying in Froggy Farm, Wes-Kaap
Great!
. - 1st April 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Happy spot for a laid back family holiday!
. - 1st April 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel.
. - 1st April 2016
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Geskiedkundige dorp - bemark dit so.
. - 1st April 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorp - mense is baie gasvry.
. - 1st April 2016
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Lewendig en baie kuierplekkies. Naby aan Waterfront en CTICC.
. - 1st April 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n lekker vakansieplek en die KKNK was 'n hoogtepunt.
. - 1st April 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Ons het al te vore in Wildernis tuis gegaan en dit so geniet. Dis 'n asemrowende plek met iets vir elke ou se belangstelling en 'n definitiewe moet op die toeriste lys.
. - 1st April 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Heerlike kuier-dorp met interessante plekkies.
. - 1st April 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
An interesting little town with some quirky little shops and a fabulous hotel.
. - 1st April 2016
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Net goed.
. - 1st April 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Grotten en Swartbergpas zijn d attracties van de regio.
. - 1st April 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Mooi dorp.
. - 1st April 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Heerlike dorpie met baie vriendelike mense :)
. - 1st April 2016
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is 'n ongelooflike pragtige vakansieplek, baie sentraal en baie om te doen in omgewing.
. - 1st April 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie besig, maar almal is verskriklik vriendelik.
. - 1st April 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Quaint. A number of eating places. Interesting gift shops.
. - 1st April 2016
staying in Big Bay, Wes-Kaap
.
. - 1st April 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Lovely coastal town.
. - 1st April 2016
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Breathtaking.
. - 1st April 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plett is awesome.
. - 1st April 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Daardie gesegde "dinamiet kom in klein pakkies voor" is verseker op hierdie dorpie van toepassing! Van die hoofstraat tot anderkant die Swartbergpas kry mens 'n ervaring om elke hoek en draai! Hoogtepunte vir ons was definitief Simple Saffron en The Showroom - albei 'n moet! Dankie Prins Albert dat jy ons soos "royalty" hanteer het!
. - 1st April 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Wonderlik om met voëltjies se gesing en die geruis van die see soggens wakker te word.
. - 1st April 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ons gaan daar aftree, mal oor die plek!
. - 1st April 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dis regtige 'n ongelooflike plek! Die mense is vriendelik en die dorpie prentjieboek mooi! Eseltjiesrus is 'n definitiewe moet! Ek sal more daar gaan woon! Asemrowend!
. - 1st April 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is 'n lieflike skoon dorp en die perfekte dorp vir lekker ontspan.
. - 1st April 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker plekkie.
. - 1st April 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie lekker dorpie. Baie netjies.
. - 1st April 2016
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
'n Gunsteling bestemming met mooi omliggende natuur en 'n groot verskeidenheid restaurante.
. - 1st April 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is 'n mooi plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]