Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"Ry die berg van bo uit. Dis beslis die moeite werd en is boonop goedkoop. Die vervoermuseum is ingesluit by die kaartjie en vorm 'n puik dag vir die familie saam met die 'power van' rit."

Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Ons C-huis

"Stil en baie veilig."

Franskraal, Wes-Kaap

Laatlam93

"Volpunte vir Franskraal!"

Langebaan, Wes-Kaap

Croeso Guest House

"Langebaan as dorp vertoon baie netjies en skoon. Daar kan egter meer gedoen word om alle strate duidelik van straatname te voorsien. Ons moes 'n paar keer navraag doen omtrent die roete wat ons moes volg om by ons bestemming te kom. Aangesien ek hardhorend is, maak ek nie van GPS gebruik nie, en moet ek basies my instink volg om ons bestemming te kon kry."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"'n Rustige omgewing en heelwat besienswaardighede."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Karsrivier Gastehuis

"Soos hul in engels sal sê: a hidden gem!"

Hoog-En-Droog, Wes-Kaap

110 Main, Paarl

"Pragtige omgewing en baie besoekpunte is stapafstand."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Ankergooi

"Stilbaai is een van die juwele van die Suid-Kaap, 'n móét vir elke reisiger."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Baie sentrale verblyf vir blomme kyk. Kan na verskeie rigtings uitry."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Alika's

"Stil en rustig."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Xamarin Guest Farm

"Mooi dorp met goeie restourante, veral Muisbos!"

De Nova, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Lekker en naby die hospitaal vir oorslaap."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Moet by die Swartberg Hotel gaan eet. Uitstekende kos."

Worcester, Wes-Kaap

Esperance Farmstay @ Manor

"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."

Elandsbaai, Wes-Kaap

E'bay Apartments

"Hulle moet 'n OTM kry, want ons wou geld trek maar kon nie 'n OTM kry nie."

De Rust, Wes-Kaap

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Rays Coffee Shop best in town."

Tulbagh, Wes-Kaap

Mont Rouge Cottages

"Baie mooi so tussen die berge."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Love, love, love Riebeek-Kasteel!"

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Tuckaway

"Ons droom vakansiebestemming!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"Vrek ver van alles, maar wat 'n pragtige omgewing!"

Paternoster, Wes-Kaap

Potters Rest Studio 1

"Net een word: asemrowend!"

Strand, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Pragtig, maar dikwels sterk wind."

Theseneiland, Wes-Kaap

Easy Canal Living on Thesen Islands

"A beautiful and excellent place to stay."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Afrika Wegbreek

"Baie te doen en te sien. Te min tyd deur gebring daar. Kom definitief weer terug."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Baie rustige dorpie."

Swellendam, Wes-Kaap

Skipskop Chalets

"Awesome town, will be back soon."

Blad
Blad 916 - Wys 27451 tot 27480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang