Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Mooi omgewing, baie nuut, maar brei vinnig uit. Naby ander dorpe. Perfek geleë."
"Dit was totaal en al 'n fantastiese belewenis. Die Namakwa Nasionale Park se blomme was 'n belewenis van 'n ander wêreld. Ons wil terug na hierdie wêreld."
"Die eerste keer dat ek in daardie geweste reis. Dit was 'n besonderse aangename ervaring. Die landskap, selfs sonder die blomme, is bekoorlik en ek sal graag weer en weer daar wil rondry."
"In die blommetyd is dit ‘n prentjiemooi bestemming en die kus met eiesoortige rotse is ‘n bestemming wat op landskapfotograwe se wenslys behoort te wees."
"Apart from the flowers in season, the mountain passes are spectacular and the scenery is amazing."
"Ons was daar vir die Namakwaland se blommetyd. Ons het weliswaar 'n paar reën en koue dae beleef, maar andersins was die blomme pragtig."
"Die Weskus het met my siel kom praat. Wens dit was nader aan die Vrystaat."