Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Ek is gebore en getoe in die Weskus en ons het al baie maal gaan blommekyk, maar hierdie keer was spesiaal, omdat ons voorheen gekamp of in selfsorg-eenhede gebly het."
"Proximity to Paternoster and Cape Columbine Nature Reserve is a huge attraction, as well as the fynbos walks on Britannica Heights."
"We love St Helena Bay so much we actually decided to move to this small working fishing community."
"Ons het Namakwaland se blomme kom bewonder. Klawer was binne trefafstand van Nieuwoudtville wat, wat my betref bo aan die lys vir blomme staan."
"'n Mens moet weet waarheen om te gaan. Die weer speel ook nie altyd saam nie, dus hou 'n mens altyd 'n Plan B in jou kop. Ons wou gaan blomme kyk, maar as dit bewolk, mistig, koud of reënerig is, kruip die blomme weg. So het ons op die lieflike Strandfontein in 'n pragtige restaurant gaan koffie drink en op die piepklein Doringbaai afgekom waar daar sowaar 'n vuurtoring was!"
"Die blomme was 'n absolute fees hierdie jaar. Definitief die moeite werd om te sien."