Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Dit is wonderlik om die kultuur van die Weskusmense te ervaar. Die taalgebruik is baie mooi om na te luister."
"Die blomme by Postberg was pragtig! Jacobsbaai was prentjiemooi. Mense baie vriendelik. Weskus Se Plek en Geelbek restaurant was vreeslik lekker."
"Ek is gebore en getoe in die Weskus en ons het al baie maal gaan blommekyk, maar hierdie keer was spesiaal, omdat ons voorheen gekamp of in selfsorg-eenhede gebly het."
"Westcoast is unique in its fauna and flora. Beautiful beaches and hospitality as well as being only 1.5 hours from Cape Town."
"Proximity to Paternoster and Cape Columbine Nature Reserve is a huge attraction, as well as the fynbos walks on Britannica Heights."
"We love St Helena Bay so much we actually decided to move to this small working fishing community."
"Ons het Namakwaland se blomme kom bewonder. Klawer was binne trefafstand van Nieuwoudtville wat, wat my betref bo aan die lys vir blomme staan."
"'n Mens moet weet waarheen om te gaan. Die weer speel ook nie altyd saam nie, dus hou 'n mens altyd 'n Plan B in jou kop. Ons wou gaan blomme kyk, maar as dit bewolk, mistig, koud of reënerig is, kruip die blomme weg. So het ons op die lieflike Strandfontein in 'n pragtige restaurant gaan koffie drink en op die piepklein Doringbaai afgekom waar daar sowaar 'n vuurtoring was!"