Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Lovely peaceful town close to major facilities. Very beautiful with friendly people."

Weskus

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Dit is wonderlik om die kultuur van die Weskusmense te ervaar. Die taalgebruik is baie mooi om na te luister."

Weskus

Koekemakranka

"Die blomme by Postberg was pragtig! Jacobsbaai was prentjiemooi. Mense baie vriendelik. Weskus Se Plek en Geelbek restaurant was vreeslik lekker."

Weskus

Thornbay Accommodation

"Mooiste natuurskoon!"

Weskus

12 on Beach

"Baie sentraal om oor te bly wanneer mens 'n Weskusvakansie beplan."

Weskus

Namaqua Lodge

"Ek is gebore en getoe in die Weskus en ons het al baie maal gaan blommekyk, maar hierdie keer was spesiaal, omdat ons voorheen gekamp of in selfsorg-eenhede gebly het."

Weskus

Shalom

"Wonderful area and accessible to other attractions, especially at this time of the year!"

Weskus

Shalom

"Rustig met mooi omgewing."

Weskus

Bluebird

"Blomme gaan kyk in Weskus en dit was die mooiste en ongelooflikste ervaring."

Weskus

Zeezicht Apartments

"It is sort of rural with breathtaking views."

Weskus

Villa 2

"Westcoast is unique in its fauna and flora. Beautiful beaches and hospitality as well as being only 1.5 hours from Cape Town."

Velddrif, Weskus

Pikkewyn

"Oulike dorpie."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"Lekker naby baie plekke in die Weskus."

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"Proximity to Paternoster and Cape Columbine Nature Reserve is a huge attraction, as well as the fynbos walks on Britannica Heights."

Weskus

Vensterklip

"Baie mooi area en blomme is pragtig."

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"We love St Helena Bay so much we actually decided to move to this small working fishing community."

Weskus

Daisy Cottage

"Potsdam was asemrowend."

Weskus

Botuin Cottages

"Blomme pragtig vanjaar."

Weskus

Kariza

"Die Weskus is 'n gunsteling in blommetyd!"

Weskus

Klawer Hotel

"Ons het Namakwaland se blomme kom bewonder. Klawer was binne trefafstand van Nieuwoudtville wat, wat my betref bo aan die lys vir blomme staan."

Weskus

The Vine

"Lekker om hier te kuier en blomme te kyk."

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"Al die restaurante was toe."

Weskus

Koekemakranka

"Mooiste omgewing veral vir 2020 se blommekyk."

Weskus

Dolfin House

"One word: beautiful."

Weskus

Aant Dorpseind

"Baie goeie jaar vir blommekyk, en mooi omgewing. "

Langebaan, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Lekker vakandieplek, een van ons gesin se gunstellingvakansie-bestemmings."

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"pragtige vriendelike dorpie."

Weskus

Sea La Vie

"The West Coast is a great place to visit, particularly in the flower season."

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"Sal weer daar wil oornag."

Weskus

The Vine

"'n Mens moet weet waarheen om te gaan. Die weer speel ook nie altyd saam nie, dus hou 'n mens altyd 'n Plan B in jou kop. Ons wou gaan blomme kyk, maar as dit bewolk, mistig, koud of reënerig is, kruip die blomme weg. So het ons op die lieflike Strandfontein in 'n pragtige restaurant gaan koffie drink en op die piepklein Doringbaai afgekom waar daar sowaar 'n vuurtoring was!"

Blad
Blad 126 - Wys 3751 tot 3780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang