Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Ons het heerlike aandete geniet by Klawer Hotel. En Stefan het 'n direkte lyn na die lekkerste skuinskoek wat ek nog ooit geproe het."
"Ry eenkeer deur Paternoster dan het jy als gedoen. Ná 'n sekere tyd van dag is geen winkels oop nie. Vredenburg darem nie te ver nie."
"Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge."
"Glo met die regte verblyf kan dit 'n baie aangename plek wees om by te kom rus en voedsel vir jou siel te kry."
"Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar."
"Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore."
"Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla. "
Longacres Country Landgoed, Weskus
The Stables Cottages"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."
"Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp."
"Heerlike stil, rustige plekkie in die winter. Interessante besienswaardighede in die omgewing en pragtige landskap. "