Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Weskus-area kan dalk net die toeriste-aantreklikhede meer prominent aandui op inligtingsborde en nie net die inligting beskikbaar maak by hul toeriste-inligtingskantore nie. "
"Weskus was nog altyd vir ons die plek om te bly en ons sal enige geleentheid aangryp om so te doen."
"Jacobs Bay is an ideal getaway from the hustle and bustle city life. We never experienced any issues and felt rather safe. It may be ideal if there could be more small convenient stores/coffee shops set up as the only one that's there. Has weird operating hours with not the friendliest of owners, leaving guests with no other option but to go to the mall."
"Die Paternoster Express winkel het als! Lekkerste room donuts vars gebak. Paternoster self is 'n baie mooi plek vir as jy wil wegbreek van die warboel van die stad, maar dis nog steeds besig. Probeer gerus The Noisy Oyster. Hul kos is ongelooflik. "
"Dit was my eerste besoek en al het ek ver gereis sal ek beslis terugkeer soontoe! "
"Lekker plek! Nie te besig nie, nie te stil nie. As jy beplan om te swem, huur 'n huis met 'n swembad of koop 'n wetsuit, die water is koud! "
"There is a need for a public swimming pool or a heated one in the vicinity of the beaches for kids to swim because the sea water is most of the time cold in this area. Britannia Bay is an excellent holiday destination. "
"Langebaan is 'n baie lekker plek en sal enige persoon aanbeveel om dit te besoek. Mense is ook baie vriendelik."
"Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak."