Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Westdene

4.2 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene Akkommodasie - Bloemfontein

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Oakwood Lodge is 'n goed gevestigde lodge in die woonbuurt Westdene in Bloemfontein. Ons bied 'n plattelandse wegbreekplek met 'n rustige en ontspanne atmosfeer en gerieflike akkommodasie. Die lodge bied verblyf in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

MacLeod House bied 3 moderne selfsorgkamers wat smaakvol ingerig is. Dié huis is in die hartjie van Bloemfontein naby winkels en restaurante geleë. Dis ook 'n klipgooi vanaf St. Andrews-skool en naby Medi-Clinic, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Westdene

Thula at Connor is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en dit is naby verskeie geriewe geleë. Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 en suite-slaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Westdene

Die City Lodge Hotel Bloemfontein is mooi en gerieflik, en spog met 'n swembad wat in die hotel se pragtige tuine skuil. Dit is stapafstand vanaf die Bloemfontein Mediclinic, die dieretuin, stadion, universiteit, ho...

Vanaf
R705
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Hydro Guest House is in Westdene, oorkant die MediClinic en 5 tot 10 minute se ry vanaf 2 malls en verskeie restaurante. Verblyf word in verskeie en suite-kamers gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met seke...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Westdene

Hobbit Boutique Hotel lewer 'n charismatiese huldeblyk aan skrywer J.R.R. Tolkien, en bied gaste 'n gesonde dosis ouwêreldse bekoring en stylvolle elegansie. Hierdie geskiedkundige 4-ster-oase in die rustige, boom...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westdene

90 Kellner is 'n selfsorgwoonstel in Westdene, een van die bekendste dele van Bloemfontein. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Victorian Lodge bied gastekamers en is in Westdene, Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagverblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Verblyf word gebied in 12 kamers wat smaakvol versier is. ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

Brebner Place is 'n gastehuis in Bloemfontein. Hier kan jy verwag om die vrede en warmte van die Vrystaat in sy volle glorie te ervaar. Die nuut opgeknapte Vodacom Stadion is in Bloemfontein geleë, en hier kan jy k...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Westdene

Tortilla no 3 is 'n losstaande selfsorgdorpshuis in Westdene en is ideaal vir sakereisigers, gesinne en kort- of langertermynverblyf. Die dorpshuis is lekker sentraal naby winkelsentrums en skole geleë, en die Medi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Westdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]