Resensies van Wilderness Heights

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness Heights bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
Linda M. - 27th October 2019
staying in Wilderness Heights
It is a quaint and interesting little town with nice restaurants and coffee shops.
Lida K. - 23rd October 2019
staying in Wilderness Heights
Pragtig.
Ron L. - 28th September 2019
staying in Wilderness Heights
No worries - no problem.
Sameeha S. - 6th January 2019
staying in Wilderness Heights
A feast for your senses.
Roelof H. - 5th January 2019
staying in Wilderness Heights
Baie om te doen!
Recardo V. - 22nd October 2018
staying in Wilderness Heights
Ek reis baie en die standaard van WW is baie hoog. Dankie weereens.
Taryn P. - 25th June 2018
staying in Wilderness Heights
Baie mooi en veilig.
Lucille P. - 25th April 2018
staying in Wilderness Heights
One of the best hidden beaches is Victoria Bay and the restaurant (Vicky's) there, is awesome and vibey.
Stefanie E. - 27th February 2018
staying in Wilderness Heights
Pragtig.
Lizette L. - 10th January 2017
staying in Wilderness Heights
Uitstekende omgewing vir 'n heerlike vakansie!
Anton M. - 22nd November 2016
staying in Wilderness Heights
Dis pragtig, kort meer bewusmaking veral hier in die stede.
Lorraine W. - 22nd June 2016
staying in Wilderness Heights
Pragtig en rustig.
Cobus V. - 4th December 2015
staying in Wilderness Heights
Baie mooi omgewing met ver uitsigte oor die oseaan.
Andrew B. - 4th October 2015
staying in Wilderness Heights
Wat 'n asemrowende uitsig en lus vir die oog om te beleef en te geniet. VIVA Wilderness Heights.
Henry S. - 18th December 2014
staying in Wilderness Heights
Baie rustig, maar wel naby al die toerisme-bestemmings.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za