Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wilderness

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.

Wildernis

Beach Villa Wilderness

"Best place to chill out. Pomodoro Italian Restaurant is excellent."

Wildernis

Waterside Lodge

"Omdat dit onder teen die hang geleë is, is dit nie ideaal vir die winter nie en baie koud en klam."

Wildernis

Wilderness Beach Views

"Pragtige kusdorpie."

Wildernis

Red Door Cottage

"Wilderness is wonderlik, maar die diens by Salinas Bearch Restaurant en The Girls is uiters swak. Pomodoro is 'n wonderlike restaurant met goeie diens. "

Wildernis

Livingstone Villa

"Die omgewing is asemrowend mooi en het 'n fantastiese strand - jy kan baie ver gaan stap daar en as 'n somervakansie waar mens heeldag op die strand wil wees, is dit ideaal. In die winter is daar nie veel om te doen in Wildernis nie, maar daar is baie om te doen in die omgewing, so uur se ry in enige rigting gewoonlik. Die area is wel baie netjies en veilig."

Wildernis

Treedom Villas and Vardos

"Ons bly in Mosselbaai wat baie naby aan Wildernis is, maar ons was aangenaam verras met die toeriste-atmosfeer wat in die dorpie heers. Heerlike restaurante en kuierplekke. Die "mark" agter Tops is 'n moet om by te woon."

Wildernis

Mont Fleur

"Puik. Pomodoro se geregte was heerlik. Pizza en pasta."

Wildernis

Petlyn Eco-Cottage

"Wildernis is baie veilig. Ons het kayak gaan ry vir 2 ure en vergeet om die kar te sluit. Niks skade gekry nie."

Wildernis

Riverbend Cottage 1

"Baie mooi omgewing."

Wildernis

Chalet Petit

"Beautiful part of our country."

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Great plek om vakansie te hou en groot verskeidenheid restaurante om van te kies."

Wildernis

AfriCamps at Oakhurst

"Ongelooflike mooi plek, skoon en netjies. Al wat ek kan sê is; magic!"

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Alles is pragtig! Beslis 'n moet-gaan bestemming!"

Wildernis

Milkwood Lodge

"Nope we love the entire Garden route."

Wildernis

Taaibos

"'n Moet om na Map of Africa te gaan kyk, diens by restaurante is uitstekend. Skoon netjiese dorpie."

Wildernis

Alcott House

"An absolute treasure on the Garden Route. Lots of visible security so we felt safe walking at night. Eateries are world-class with great staff."

Wildernis

Alcott House

"Variety of restaurants, and activities available in close vicinity. Clean beaches. Lovely walking trails."

Wildernis

Die Kleihuis

"We spent a morning at Ebb and Flow - lovely walks in the forest."

Wildernis

Chalet Petit

"Pragtig."

Wildernis

Far Niente Beachfront Guesthouse

"Pragtige dorp met baie om te sien en te doen."

Wildernis

Tranquil Shores

"Wilderness is maar een van die mooiste plekkies langs die Tuinroete."

Wildernis

Foresthill Wilderness

"Dorpie is mooi en groen."

Wildernis

Thatch Manor on 5th

"Pragtige vakansiedorp."

Wildernis

Nature on your Doorstep

"Pragtige stil strande verder aan, nie hoofstrand nie. Pine Lake Marine 'n moet vir 'n dagbesoek vir water-aktiwiteite. Spar het alles wat nodig is. Die craft market is ook lekker."

Wildernis

Whales Way Ocean Retreat

"'n Besoek daar is 'n moet."

Wildernis

Mont Fleur

"Wonderlike restaurante. Pragtige strande en sonsondergange."

Wildernis

Wayside Inn

"Hoekwil is paradys!"

Wildernis

Riverbend Cottage 1

"Baie lekker weer en mooi plek."

Wildernis

Taaibos

"Die natuur is pragtig, lekker dinge om daar te doen. Die see en strand is lieflik."

Wildernis

The Wilderness Hotel

"Lekker staproetes, plekke om te besoek."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem