Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Windsor-on-Sea

5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Windsor-on-Sea van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Windsor-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsor-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsor-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsor-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsor-on-Sea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Windsor-on-Sea

Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

17 Summer Place is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook 'n swembad, braai-area en 'n speelplek vir di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea. Di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Dié selfsorgwoonstel is op die grondverdieping geleë en is stapafstand vanaf die hoofstrand, en minder as 5 km van die Shelley Beach-sentrum af. Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en daar is n...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R464
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surfbay Sands 11 is in Shelley Beach en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel beskik ...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Portofino 30 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach. Dié kusdorpie is sowat halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Shelly Beach kry sy naam by die duisende skulpies wat tydens ho...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

San Guiliana Unit 11 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n kusdorpie tussen Margate en Port Shepstone aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Die pragtige dorpie bied 'n oorvloe...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Portofino 29 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach, 'n kusdorpie wat tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus geleë is. Shelly Beach se naam pas hom perfek aangesien die strande na hoogget...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Cowrie 8 is geleë in Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié netjiese, moderne woonstel het plek vir 8 persone en bied direkte toegang tot die strand. Die woonstel is op die eerste vloer en bestaan uit 4 s...

Vanaf
R1 002
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Portofino 21 is ’n selfsorg-woonstel in ’n veilige kompleks in Shelly Beach, Margate. Die kompleks is naby St Michael's on Sea-strand, ’n paar winkels en restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste e...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Margate, KwaZulu-Natal

Shelly Beach Lodge is 8 km noord van Margate geleë, teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die lodge is ongeveer 500 m van Shelly Centre af, waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante sal vind. Shelly Bea...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Windsor-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Shelly Beach blad indien jy na meer Shelly Beach akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za