Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Windsor-on-Sea

5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Windsor-on-Sea van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Windsor-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsor-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsor-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsor-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsor-on-Sea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Windsor-on-Sea

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks wat na die see front in Shelly Beach. Die eenheid se sitarea en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon. Dié woonstel bied sla...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvolle drieslaapkamerwoonstel in Mystique, ’n strandfrontkompleks in Shelly Beach. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte vanuit die hoofslaapkamer en s...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Kingfisher 33 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Kingfisher-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks kyk uit oor die Ohlangarivier en is oorkant die pad van St Micheals-strand sowel as naby v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 18 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel in die Mystique-kompleks in Shelle Beach. Die woonstel se sitarea en hoofslaapkamer lei na ’n balkon wat ’n gedeeltelike see-uitsig het....

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 20 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel in die Mystique-kompleks in Shelly Beach. Die woonstel se sitarea en hoofslaapkamer lei na ’n balkon wat ’n see-uitsig het. Die woonste...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

13 Mystique is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op eerste vloer van 'n woonstelblok in Shelly Beach. Die woonstelblok is teen die see, net 5 minute vanaf Shelley Sentrum en die Suidkus Winkelsentrum,...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Emerald Cove is 'n klein vakansiekompleks tussen die inheemse bome wat grens aan St Michaels Beach. Hierdie omgewing is gesinsvriendelik en is ideaal vir 'n strandvakansie en besoekers wat die Suidkus wil verken. ...

Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Mystique 11 is 'n selfsorgwoonstel in Shelly Beach in 'n kompleks op die strandfront net 'n entjie se ry vanaf die Shelly Centre en South Coast Mall. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Kingfisher bied gerieflike selfsorgverblyf op die tweede verdieping in die Kingfisher-kompleks. Dié kompleks bied 'n uitsig oor die St. Michaels-strandmeer en word omring deur 'n ryk voëllewe. Dié ruim woonstel...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Clover Bay 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant die energieke St Michaelsstrand in St Michaels-on-Sea in Margate. Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoof...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Windsor-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Shelly Beach blad indien jy na meer Shelly Beach akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za