Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wingate Park

4.3 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Wingate Park van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Wingate Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wingate Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wingate Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wingate Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wingate Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wingate Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Erasmusrand, Pretoria-Oos

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Favour Sojourn is 'n lieflike kamer vir 2 in Moreleta Park. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na oornagverblyf of gaste wat vir pasiënte gaan kuier. Die privaat kamer het 'n smeeyster-dubbelbed en 'n en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Pretoria-Oos

Dié bekroonde instansie is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Maine-area, Time Square kasino en Sun Arena. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesent...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense
B&B in Pierre van Ryneveld, Pretoria

Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 2 gastekamers wat uniek v...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Erasmus Park, Pretoria

WaterClub Apartment @ Leisure Bay is 'n privaat selfsorgwoonstel wat op die veilige Leisure Bay-landgoed geleë is. Die woonstel kyk uit oor die strandmeer en bied 'n ontspanne omgewing met 'n vakansiegevoel. Binne ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Tranquility @ 447B is 'n pragtige gastehuis in Pretoria. Die stad spog met verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook betekenisvolle ou geboue en museums wat die moeite werd is om te besoek. Hierdie...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Oxnead Guesthouse bied akkommodasie in selfsorgkamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word en die gastehuis is in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby legio geriewe. Ons ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Moreleta Rest bied slaapplek vir tot 2 mense in Moreletapark, en is ideaal vir sakereisigers of besoekers aan die omgewing. Die selfsorg-eenheid is op die eienaar se perseel geleë, maar het 'n privaat ingang en bi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Pretoria

W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Centurion. Dié vakansiehuis is 1,5 km vanaf Irene Village Mall, 5 km vanaf Rietvleidam en 'n slegs 'n rit ver vanaf ander besienswaardighede in die are...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Wingate Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]