Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wingate Park

4.3 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Wingate Park van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Wingate Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wingate Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wingate Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wingate Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wingate Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wingate Park

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R464
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes) in Moreletapark. Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy ei...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Tallulah is in Moreletapark, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Elarduspark

Andantelodge bied 'n rustige afsaalplek in die middel van die stad. Die perseel is groot en spog met welige tuine, 'n ware rusplek in Pretoria. Andantelodge is net 2 km van die grootste snelweë af en 25 minute se r...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Six-four-two on Vincent is in Moreletapark, Pretoria, en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Dit is naby groot hoofweë, insluitend die N1 en R21, Kloof- en Pretoria-Oos Hospitale, M...

Vanaf
R3 360
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Elarduspark

Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstand...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Rietvalleirand

Kleineweide Boutique Estate is in die Rietvalleirand-omgewing geleë, ongeveer 2 km van die R21 af en 3 km van die N1 af. Die landgoed is ook na aan Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum. Verbl...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Elarduspark

Craigivar Guest House is in Rietvleirand geleë en bied gerieflike selfsorg-eenhede in 'n lieflike tuin in Pretoria. Gaste kan kies tussen 4 privaat eenhede; die Toring, Solder, Wolf-eenheid en die Tuinwoonstel. D...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Elarduspark

Lapa 1 is in Elarduspark, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié grondverdieping-eenheid het 1 slaapka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Evergreen Garden Cottage is in Moreletapark geleë, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Die kothuis bied selfsorgverblyf in 'n lieflike groen tuin. Dit is naby Pretoria-Oos Hospitaal, Moreleta-gemeente en winkelsentr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Moreletapark

Angel's Place is 'n toevlugsoord vir liggaam en siel met al die geriewe wat 'n sakereisiger benodig. Hierdie boetiekhotel bied luukse Angel-suites, 'n elegante restaurant, 'n venue vir konferensies of troues, en VIP...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wingate Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]