Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wittedrif

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wittedrif bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.

Wittedrif

Vryheid Cottage

"Dit is 'n baie mooi en rustige landelike bestemming. Wittedrif, die dorpie self, is 'n rustige plekkie met mooi huise. Dit moet lekker rustig wees om daar te bly en steeds te weet jy is nie te ver van sekere noodsaaklike dinge soos dokters, goeie winkels, ens. nie."

Wittedrif

Plettenberg Bay Game Reserve

"Cherish every moment we've spend there. "