Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Zastron

3.6 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Zastron van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Zastron besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Zastron.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zastron gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zastron Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zastron Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zastron

Die Ou Stal is in die prentjiemooi Zastron in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van die Aasvoëlberg en is naby die Lesotho-grens. Verblyf word gebied in 2 ruim slaapkamers, ideaal vir 'n gesin. D...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zastron

Bly & Gly is 'n gastehuis in die pragtige Zastron en is net 32 km vanaf die Makheleng-grenspos na Lesotho. Verblyf word in 4 individueel gemeubileerde kamers gebied en is ideaal vir rugsakreisigers en vakansiegang...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rouxville, Zastron

House1929 bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie, Rouxville, wat op die N6-hoofweg geleë is. Ons is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Oos-Londen reis. Ons bied verskeie verblyfsopsie...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Zastron

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R488
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vrystaat

Boomplaats Gasteplaas is 'n werkende organiese plaas net 35 km vanaf Zastron. Gaste het 'n keuse van 2 rondawels, Sable of Wildebees of die Lechwe kothuis. Die Sable Rondawel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Mooivlei Guest Farm is tussen Aliwal-Noord en Lady Grey in die Oos-Kaap geleë, net 8 km van die R58 af. Ebbie en Minette Hattingh, jou gasheer en gasvrou, nooi jou uit om die plaas te ervaar en tuis te gaan in 2 ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

The Grey Lady is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Dié Victoriaanse dorpie is omring deur die Witteberge. Die verblyf bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

Die Comfrey Cottage Collection is 'n 4-ster-gastehuis wat in 'n parkagtige tuin aan die voorheuwels van die Witteberge in Lady Grey geleë is. Ons bied 'n gesellige toevlugsoord vir die moeë reisiger. Ontspan onder...


Gastehuise binne 100 km vanaf Zastron

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

@Peace is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Aliwal-Noord. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende. Ons het 2 ka...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Queens Terrace Guest House is in die plaasdorpie Aliwal-Noord geleë. Die goeie padstelsel wat Aliwal-Noord met die omliggende dorpe verbind, dien as ’n deurgang vir reisigers wat op pad is na die Oos-Kaap en die ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Vrystaat

Hierdie eksklusiewe gastehuis is geleë op die grens van die Oranjerivier, tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap. La Riviera bied 'n lafenis vir die siel en danksy die verhewe uitsigte wat dit gaste bied, vars lug en ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Zastron gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Zastron akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Zastron akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za