Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Zimbali

4.8 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Zimbali van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Zimbali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zimbali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zimbali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zimbali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zimbali Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Zimbali

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

26 Ashley Road is 'n selfsorghuis in Ballito. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is 1,5 km van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofs...

50% af Weeksdae!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in die branders en jy kan saam met hulle swem, branderplankry of skubaduik. Die promenade is ideaal vi...

Vanaf
R2 810
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

'n Lieflike, ruim en lugtige strandhuis met 3 groot slaapkamers, 2 ontvangskamers, 'n volledig toegeruste kombuis, groot onderdak-patio met ingeboude braaigeriewe en 2 aparte ateljees op die onderste verdieping wat ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR370
R296
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Ballito, Dolfynkus

Ballito Backpackers is in die hartjie van Ballito en bied maklike toegang tot pragtige strande, plaaslike winkels, gewilde nagklubs en restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale disse bedien. Ball...

15% af Winteraanbod!
VanafR680
R578
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Robin's Nest - The Spot bied privaat gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaar bly. Dié tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes in 'n kamer met of 2 enkelbed...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

Vanaf
R1 974
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Ons luukse gastehuis, geïnspireer deur die kenmerkende skoonheid van die Suid-Afrikaanse wingerde, en die land se ryk wingerdbou, is 'n vriendelike hawe in die kusdorp genaamd Ballito. Kom beleef wonderlike sonsond...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see en is stapafstand van al die strande, plaaslike winkels en restaurante af...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

The Beach House is langs die strand in die gewilde kusdorpie Ballito. Dié huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n k...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito Accommodation is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp, Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na ontspannende kuswegbreke en spog met lang sandstrande. Dié ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Zimbali akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]