Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Zimbali

4.8 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Zimbali van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Zimbali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zimbali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zimbali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zimbali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zimbali Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

The Zimbali Chalets bied luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse kuswoud-omgewing. Hierdie chalets is in die hartjie van die internasionaal bekroonde Zimbali Kusoord se woudlandgoed geleë. ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

8 The Corals bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike vierslaapkamerhuis in Zimbali Coastal Estate, sowat 10 minute se ry vanaf Ballito. Dié moderne huis het 4 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis,...

Vanaf
R6 650
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Zimbali

Club Drive (CLU001) is 'n selfsorg-vakansiehuis teen die gholfbaan wat die Zimbali Kusoord aan die Noordkus. Dit is ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n hele rits geriewe op di...

Vanaf
R5 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

4 Amabalengwe is 'n spoggerige selfsorgmeenthuis in Zimbali Coastal Estate. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Dié villa het 2 vlakke, is smaakvol versie...

Vanaf
R5 440
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

Sanctuary Villa (SAN004) is 'n meervlakkige selfsorghuis in die Zimbali-kusoord aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n hele rits geriewe op die pe...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Zimbali

Upmarket holiday home het 'n volledige see-uitsig, 6 kamers met en suite-badkamers en lugversorging, en daar is slaapplek vir 12 volwassenes. Dit is geskik vir privaat familievakansies en korporatiewe verblyf. Die h...

Vanaf
R4 990
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

Baluwatu is 'n goed ingerigte vierslaapkamerhuis wat in Yellowwood-rylaan op die Zimbali Coastal Estate geleë is. Dis sowat 10 minute se ry vanaf Ballito. Die huis bied uitsigte oor die see in die verte, die omligg...

Vanaf
R5 880
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

34 Club Drive is 'n selfsorghuis wat in Zimbali Coastal Estate geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus. Dié vakansiehuis is smaakvol v...

Vanaf
R7 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

4 Weavers Pond is 'n selfsorgvakansie-villa wat in die Zimbali Kusoord aan die Noordkus geleë is. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, luukse verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op di...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

10 Uluwatu is in die Zimbali Coastal Estate geleë en bied selfsorg-akkommodasie in 'n vierslaapkamerhuis wat oor die sesde skoonveld van die Zimbali Gholfbaan met uitsigte oor die dam uitkyk. Hierdie semi-losstaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Zimbali akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]