Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Zimbali

4.8 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Zimbali van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Zimbali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zimbali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zimbali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zimbali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zimbali Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R8 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

17 Tinderwood Loop is in die eksklusiewe Zimbali Coastal Estate geleë en bied luukse verblyf aan KwaZulu-Natal se noordkus. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin wat opsoek is na rustige verblyf naby die warm Indiese...

Vanaf
R7 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

7 Blackwood is 'n vakansie-villa in die Zimbali Coastal Resort aan KwaZulu-Natal se noordkus. Die villa bied asemrowende uitsigte oor die gholfbaan en die see in die verte. Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste in...

Vanaf
R3 840
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

14 Bona Ball is 'n onberispelike en pragtige selfsorgwoonstel op die tweede verdieping. Dit is naby Yellowwood Drive geleë en rondom 'n subtropiese oase van 'n binnehof gebou. Dié lieflike woonstel bied gaste ruim...

Vanaf
R5 760
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

6 Bona Bali is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Zimbali Coastal Resort aan die Noordkus. Dit is ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike en luukse verblyf met 'n hele rits geriewe op die perseel. ...

Vanaf
R5 940
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

48 Club Drive is 'n selfsorg-villa wat in die Zimbali Coastal Resort aan die Noordkus geleë is. Dit is ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike en luukse verblyf met 'n hele rits geriewe op die ...

Vanaf
R7 680
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

4 Thulabali is onder die boomtoppe in die Zimbali Coastal Estate geleë en bied kwaliteit-verblyf. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige vakansie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Gaste kan...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

18 Silverleaf is 'n smaakvol versierde en onberispelike gesinshuis wat in Forestwood Estate in Zimbali Kuslandgoed geleë is. Hierdie huis is naby die Valley of the Pools, die Bushbuck-klub en verskeie restaurante e...

Vanaf
R7 560
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Zimbali

17 Tamanbali is in die Zimbali Coastal Resort aan die noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié luukse huis is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige vakansiebestemming. Die huis is elegant en bied 'n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Zimbali

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

14 Imithi is 'n stylvolle woonstel wat in Zimbali Beach Estate in Ballito geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge aan die Noordkus. Die woons...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

At Dom's B&B is net 2 minute se stap van die strand af en bied verblyf aan in 6 pragtige kamers in 'n moderne strandhuis. Sommige van die individueel versierde kamers het en suite-badkamers en elke kamer beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Zimbali akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]