Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Abraham Esau Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Abraham Esau Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Abraham Esau Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Abraham Esau Hospital

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Oppidorp Selfsorg bied selfsorg-verblyf in Loeriesfontein in die Noord-Kaap. Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied en elke eenheid het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie of kombuis. Eenheid 3 beskik oor l...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Karoodorpie, geleë. Daar is 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. Drie van die slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorpie vorm deel van die Namakwalandstreek en spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies en 1 va...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville is 4 km van Nieuwoudtville af. Dis op 'n bekende, geskiedkundige skaapplaas geleë. Daar is 11 huise in 'n plaashuis-styl met slaapplek vir 2 tot 7 elk. Al die hui...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville. Dié grasdak-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Beddegoe...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Kromvlei Guest House is in die Bokkeveld naby Niewoudtville op die Kromvlei-plaas geleë. Dié gastehuis skuil aan die rant van die vlei en bied asemrownde uitsigte oor die Bokkeveld-platorand in die rigting van die...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Rosavilla Guest House is op 'n plaas 68 km vanaf Sutherland op die R354 op pad na Calvinia en 15 km van Middelpos af. Hier kan gaste tipiese Karoo-gasvryheid tussen die koppies geniet. Die houthuis beskik oor 4 sl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

Gannaga Lodge is op 20 hektaar privaat grond in die Tankwa Nasionale Park geleë. Dit is in die mooiste deel van die platteland in die Noord-Kaap, reg teen die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die lodge is 29 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Oude Kothuis is naby Williston en bied plaasverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Die verblyf beskik oor 3 rondawels en 'n slaapkamer wat semi-apart is. Elke rondawel het 2 enkelbeddens wat op versoek in 1 bed omsk...

Vanaf
R2 919
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Varschfontein Cottage is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die Ooste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 90 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za