Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Abraham Esau Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Abraham Esau Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Abraham Esau Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Abraham Esau Hospital

Vanaf
R1 068
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Steenkampshoek Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Dié park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Cederberg in die weste en die K...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Lombards Guest House bied selfsorg-eenhede en is in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af in die Namakwaland-streek. Akkommod...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen. Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvl...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

In Vanrhynsdorp, 'n rustige plattelandse dorpie, staan die Van Rhyn Guest House wat tradisionele Weskus-gasvryheid en -diens lewer. Dis die ideale plek om 'n paar dae te bly en die omliggende area te verken. Die ryk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Uitsig Selfsorg is in die bekoorlike dorpie Vanrhynsdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Die verblyf bestaan uit 2 semi-selfsorgwoonstelle met aparte ingange. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed of 'n...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Vanrhynsdorp Camping and Self-catering is aan die buitewyke van Vanrhynsdorp. Die perseel is ook naby die middedorp. Verblyf word in 5 eenhede gebied wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Die eenhede het oopplan-le...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vanrhynsdorp, Weskus

Letsatsi Lodge is geleë in Vanrhynsdorp en is die ideale oornagplek vir diegene wat reis tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7. Verblyf is beskikbaar in chalets wat elk slaapplek bied aan 2 to...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Weskus

Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhynsdorp. Dit is die ideale plek vir reisigers op die N7-hoofroete, sakelui in die gebied, toeriste om...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Gifberg Holiday Farm is 'n oord 29 km vanaf Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dié rustieke en rustige oord is die ideale wegbreekplek in die natuur. Verblyf word in 'n verskeidenheid selfsorghuise op die plaas gebied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 90 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za